Plaasmoorde en aanvalle verhoog

Die euwel van swartmense wat plaasaanvalle uitvoer, mense vermoor, of martel tot die uiterste, gelykstaande aan die van barbare en pre-historiese monsters is weer aan die orde van die dag.

Met 39 aanvalle en 5 moorde op hulle kerfstok is die besondersheid daarvan dat die land se president dit klaarblyklik goedkeur en slegs swyg daaroor omdat hy daarvan hou dat die blanke boere uitgemoor word.

Die afgelope maand se getalle toon dat die georganiseerde landbou organisasies met reg hulle stemme verhef teen die papbroekigheid van Ramaphosa wat swig voor die eise van die geweldenaars.

Die ANC is nie van plan om die moorde te veroordeel nie. So het Mbeki en Zuma geswyg en geen woord gerep oor die gruwelike dade nie, en Ramaphosa het nog verder gegaan en in die buiteland gelieg met sy stelling dat daar nie plaasmoorde in SA is nie.

Tereg het die hoofbestuurder van TLU SA gewaarsku dat hierdie omstandighede en die onverskillige houding van Ramaphosa kan lei tot ’n situasie waar die boere genoodsaak sal wees om die reg in eie hande te neem.