Oekraïne bereik skiet staking in Krim

In lang uitgerekte onderhandelings tussen die president van die Oekraïne en President Vladimir Poetin van Rusland, het daar die afgelope naweek ’n skietstaking begin tussen die vegtende groepe.

President Vladimir Poetin en President Volodymyr Zelenskiy het die mislukte onderhandelings van vroeër hervat en uiteindelik gevorder tot ’n tydelike skietstakings ooreenkoms.

Die jongste skietstaking in die Oekraïne tussen regeringsmagte en pro-Russiese rebelle in die ooste van die land, wat die Krim gebied insluit, het nie naweek van krag geword met die hoop dat verdere ooreenkomste bereik kan word.

Die president van die Oekraïne het gesê die noodsaaklike is dat die skietstaking dringend in werking moes kom en geëis dat sterker pogings aangewend word om die verseker dat die vrylating van sy burgers uit Donbass, en uit Rusland,  bespoedig moet word.

Poetin was ontevrede omdat die Oekraïne parlement besluit het om ’n streek verkiesing in die Krim gebied te hou aangesien Rusland dit as die pro-Russiese rebelle se grondgebied beskou.

Intussen is gerapporteer dat duisende inwoners in die gebied optogte hou met slagspreuke soos “Ons haat Moskou” en “Weg met kommunis Poetin”.