Nuusflitse

Virus Entstof

Die Sjinese is ook in die wedloop om ’n entstof gereed te kry teen die nuwe koronavirus, en begin al met toetse op mense, en is volgens berigte nou agtste van die 19 lande wat die eerste entstof wil vrystel.

Sjina

’n Bus gelaai met studente het die pad byster geraak en in ’n naby geleë opgaardam beland waar minstens 21 studente dood gevind is en talle ander in ’n bedenkliker toestand.

Sirië

Die vegvliegtuie van Rusland en die Siriese regering het hewige aanvalle uitgevoer teen die rebellemagte, en die VN beskou die aanvalle as gelykstaande aan oorlog misdade.

Brasilië

President Jair Bolsonaro van Brasilieq is die afgelope week positief gediagnoseer vir die koronavirus, en waarnemers reken die president was onverskillig om tussen ’n massa skoolkinders te wees waar hy klaarblyklik infeksie opgedoen het.