Kaapse raffinadery in ontploffing geskud

’n Ontploffing wat vêr en wyd hoorbaar was, het ’n olie raffinadery in Kaapstad geskud en ’n enorme skade aangerig aan toerusting.

Van die werkers wat in die omgewing van die raffinadery woon, het hulle gehaas na die perseel, maar aandag is eers gegee aan twee mense wat in die reuse ontploffing omgekom het.

Minstens ses ander werkers wat aan diens was, het met beserings daarvan afgekom toe die ontploffing om 4. nm plaasgevind het en die omgewing in rep-en-roer was by die Milnerton Olie raffineerdery.

Die ontploffing was so kragtig dat dit staal konstruksies verwronge gelaat het, terwyl die omgewing in paniek verkeer het.

Later het ’n woordvoerder gesê die raffinadery is gestabiliseer en meer inligting sal later beskikbaar gestel word.

Die skade by die Astron Energie SA se raffinadery is die eerste van sy soort en ondersoek na die oorval word ingestel.