BLM en die getjank in Suid Afrika

Met die rassistiese BlackLivesMatter in die VSA, wat skielik wêreldwyd ondersteun word, is daar nou in S.A skielik sport “sterre” wat na vore kom oor die onreg wat hul beleef het tydens hul sport loopbaan.  Lungi Ngidi is een wat nou skielik kla oor sy behandeling. Makhaya Ntini wat al in 2011 uitgetree het huil skielik oor die behandeling wat hy van KSA en die Blanke spelers ervaar het.  Hoekom nou na bykans 9 jaar se “stilte” kom getuig oor hoe hy te nagekom is?

Hoekom skielik die ondersteuning van Adams, Philander, Ashwell Prince, Paul Adams, JP Duminy, Charl Langeveldt and Herschelle Gibbs en andere.?    Krieket SA het natuurlik onmiddellik het ondertseuningegee aan BLM.  Intussen het Francois Pienaar, AB de Villiers, Pieter Duminy en Graeme Smith ook die knie gebuig voor die swart intimideerder.

Ashwell Prince is bekend vir sy vloermoer rondom die Naas Botha en Nick Mallet saga op SuperSport. Hy is uiteindelik tereg gewys en het sy plek verloor as “kommentator” op SuperSport.

Daar word en sal nooit iets gese word van diskriminasie teenoor Blanke atlete sedert 1994 nie. Sport kwotas het gemaak dat vele spelers die land verlaat het weens rasse kwotas. Atlete in die jare 1990 en verder is oor die hoof gesien by die kies van nasionale spanne ter wille van swart atlete.  Rassistiese uitsprake van swart atlete teenoor blanke atlete is onder die mat gevee. Borgskappe aan atlete het die sg. agtergeblewenes bevoordeel. Nooit het afrigters werklik erkenning gekry vir hul sg. opheffings werk nie.

Al hierdie dinge wys maar net op een ding -die Reënboognasie is ‘n mite en ‘n mislukking. Jy kan ras, volk en nasie nie ontken nie, tensy jy opgaan en inteel en so ‘n Smartie nageslag voortbring.

Dalk moet die blanke toeskouers begin om sport byeenkomste te boikot van bv. Krieket SA en diegene wat so  die BLM ondersteun.  Laat die hekgelde die bekke of is dit die beursies toemaak.

vdm