Beste selfoon maatskappy aangewys

In ’n onafhanklike opname wat glo professioneel gedoen is, is die 5 selfoon maatskappye gemeet oor hulle gehalte diens gedurende die grendel tyd.

Die studiewerk het getoon dat MTN die beste gevaar het met Vodacom in die tweede plek.

Volgens die verslag is MTN die mobile foon netwerk die beste in Suid Afrika gewees in die tyd van die pandemie.

Volgens die verslag is 278,890 Spoed Toets App gebruik regoor SA in die tyd tussen 1 April en 30 Junie vanjaar.

Die navorsing wat gedoen is het ook aangedui wat die gemiddelde aflaai spoed was, en 27.13Mbps is gemeet terwyl die oplaai spoed 10,53 was.

MTN het glo die hoogste gemiddelde aflaai spoed van 52,28 Mbps gehad en Vodacom 29,98 Mbps en Telkom 20.18, Cell C 17,62 en Rain 10,64.

Selfoon maatskappye was onder hewige druk in die tyd aangesien mense geen kontak gehad met met mekaar in ’n groot deel van die pandemie tyd.