Eskom dreig met beurtkrag
Eskom het gewaarsku dat beurtkrag toegepas sal word as huisvroue nie meer omsigtig te werk gan met die gebruik van elektrisiteit nie. Intussen is vasgestel dat Eskom se onderhoud werk…
Eskom het gewaarsku dat beurtkrag toegepas sal word as huisvroue nie meer omsigtig te werk gan met die gebruik van elektrisiteit nie. Intussen is vasgestel dat Eskom se onderhoud werk…
Motoriste in Suid-Afrika kan nog ’n prysverhoging in brandstof verwag in Augustus wat sommer in volgende week van toepassing raak. ’n Onder vordering word as die hoofrede aangevoer wat beteken…
Die Departement van Welsyn en Pensioene se afdeling bekend as Sassa, het die afgelope tyd gebuk gegaan onder die pogings van diewe. Drie verdagtes is die jongste geval bekend wat…
Wintertyd is sinoniem met gebakte nagereg en tuisgemaakte vla! My aangetroude Ma het dié lekkerste Malva poeding in die oond gemaak! Uitgeswel van die romerige sous, geurig en soet! Daar…
En Ek sal julle bring in die land waaromtrent Ek my hand opgehef het, om dit aan Abraham, aan Isak en aan Jakob te gee; en Ek sal dit aan…
Met die rasgebaseerde Black Lifes Matter (BLM) pandemie wat van die VSA oorgespoel het sien mens bemoedigende tekens onder volksgenote. Dit is veral diegene wat tot onlangs nog die “Springbok/Protea”…
Khusela Diko, die amptelike woordvoerder van die ANC se president, Cyril Ramaphosa, is verwyder uit haar pos vir ’n onbepaalde tyd, en dit word voorgehou asof sy met verpligte verlof…
In ’n plaasaanval wat vermoedelik deur ’n groep swartmense uitgevoer is, is drie mense gesoek waarvan slegs een se liggaam later opgespoor is. Die drie mense, ’n 83 jarige boer,…
Die Covid-19 pandemie het ’n nuwe tydvak van arbeidsbetrekkinge ingelei, en een van daardie nuwighede is die baie personeel wat hulle amptelike kantoorruimte moes verruil vir ’n plek in die…
’n Audi motorvoertuig het in vlamme opgegaan met twee mense wat vasgekeer was in die motor wat oorlaai is met dagga. Die motor was in ’n botsing betrokke met ’n…
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANPark) word genoodsaak om honderde wilde diere in sy parke te verminder wees ’n oorbevolking. Dit is klaarblyklik in die kleiner wildparke waar die probleem die…
President Donald Trump van Amerika het Douglas Macgregor genomineer as die nuwe ambassadeur wat in Duitsland diens sal doen. Die nominasie kom nadat die ambassadeur in Duitsland, Richard Grenell sy…
Die Britse Minister van Vervoer het sy vakansie in Spanje kort geknip nadat die regering besluit het om kwarantyn maatreëls in te stel teen mense uit Spanje wat besoek bring…
Inwoners van ’n woonbuurt in die Duitse hoofstad Berlyn is ontsteld omdat hulle gereeld probleme ondervind van hulle skoene wat op die voordeur stoep wegraak. Die dief wat gereeld vir…
Nuutste kommentaar