Veelsgeluk Kleinfontein
Die goeie nuus wat ontvang is dat die volkseie Kleinfontein Spaar en Krediet nou ’n volwaardige handelsbank geword het, is verblydend en kan die Afrikanerdom gerus ’n veer sit in…
Die goeie nuus wat ontvang is dat die volkseie Kleinfontein Spaar en Krediet nou ’n volwaardige handelsbank geword het, is verblydend en kan die Afrikanerdom gerus ’n veer sit in…
Geweldenaars doodgeskiet ’n Groep gewapende geweldenaars wat ’n kerk in Centurion aangeval het, het egter ’n bloutjie geloop nadat twee van die aanvallers doodgeskiet is en ’n derde swaar geword…
Dit is met trots en dankbaarheid dat daar aangekondig kan word dat op Dinsdag 09 Junie 2020, het die SA Reserwebank (SARB) KSK in kennis gestel dat die aansoek vir…
Daarom, sê aan die kinders van Israel: Ek is die HERE, en Ek sal julle onder die harde arbeid van die Egiptenaars uitlei en julle red uit hulle slawerny, en…
Dit lyk of die alkohol verbod tydens die grendelsluiting ‘n vereikende gevolg inhou vir druiwe boere in die land. Druiwe boere ontvang jaarliks in drie fases betaling vir die druiwe…
Die vraag word al wyer hoorbaar oor wat gaan staande bly as die sukkelende SAL later sy poging om voort te gaan as lugredery moet laat vaar. Die regering se…
Die virtuele betaalmiddel Bitcoin, het die afgelope naweek vir die eerste keer die $10,000 merk in waarde deurgebreek en word nou deur verskeie groter instansies as betaalmiddel erken. Die stryd…
Sowat 500 gewapende mans het die gemeenskap in Masalit, by Darfur, aangeval en begin skiet onder die inwoners en talle woonhuise afgebrand. Die Verenigde Nasies sê in ’n verklaring die…
Die nuwe koronavirus pandemie se nuwe gevalle in die Latyns Amerikaanse state het nou die gesamentlike nuwe gevalle van Amerika en Kanada verby gesteek. Dit is nou die eerste keer…
In lang uitgerekte onderhandelings tussen die president van die Oekraïne en President Vladimir Poetin van Rusland, het daar die afgelope naweek ’n skietstaking begin tussen die vegtende groepe. President Vladimir…
’n Hond waarvan die ras bekend is daarvoor dat hulle mense red wat gestrand is in die berge van Italië en Switserland, moes die afgelope naweek self gered word. Die…
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het aanbeveel dat Rusland her-toegelaat kan word in die vergaderings van die Groot 7 (G&) wat vroeër bekend was as die G* voor die Russe…
Die Russiese president, Vladimir Poetin, het gesê die land se Vloot gaan 40 nuwe skepe en ander vaartuie kry gedurende die tweede helfte va hierdie jaar. Die president het bygevoeg…
Nuutste kommentaar