SA is nou net protesteerders
Die afgelope weke het SA verander in ’n land, besaai met ontevrede protesteerders wat oor tientalle aspekte hulle misnoeë probeer toon. In die Wes-Kaap het inwoners van die informele woongebiede…
Die afgelope weke het SA verander in ’n land, besaai met ontevrede protesteerders wat oor tientalle aspekte hulle misnoeë probeer toon. In die Wes-Kaap het inwoners van die informele woongebiede…
Sjina het die naweek aangekondig dat 46 nuwe gevalle van Covid-19 infeksies die land getref het die voorafgaande 24 uur tydperk. Dit wil lyk of Sjina sy tweede vlaag infeksies…
Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, het verlede week aangekondig dat ondersoek ingestel word op moontlike korrupsie met die Noodfonds wat slagoffers van die pandemie moet help. Ramaphosa was duidelik…
Die nasionale kragvoorsiener kan aggressie en woede verwag van die inwoners in Soweto nadat hulle vir ses weke sonder krag moes klaarkom. Eskom het onderneem om Soweto se woonhuise en…
Ook het Ek my verbond met hulle opgerig om hulle die land Kanaän te gee, die land van hulle vreemdelingskap waarin hulle vertoef het en Ék het ook gehoor die…
Die toename in infeksie regoor die wêreld tot ’n astronomiese 15 miljoen mense is een bron van kommer, maar die grootste bekommernis le in die vrae wat onbeantwoord bly. In…
Die heel nuutste, opgekikkerde weergawe van die Hyundai Tucson Sport trek dadelik aandag waar dit beweeg. Op die snelweg of in die dorp of stad, daar is altyd van die…
M maatskappy wat sanitêre middels bemark jet aan die JB Marks Munisipaliteit reinigingsmiddels aangebied wat R750 per liter kos. Die middel sou vanselfsprekend uit die munisipaliteit se Covid-19 fonds betaal…
’n Rower en moordenaar wat deur die Hooggeregshof in Pretoria skuldig bevind is het nie net tronkstraf van twee keer lewenslank gekry nie. Die 40-jarige man, Stanford Manoko Diagoane, is…
Navorsers in Duitsland het ’n verstommende ontdekking gedoen oor die vermoë van sy weermag se snuffelhonde wat waarskynlik ’n reuse bydrae kan maak met identifisering van koronavirus infeksie. Die navorsers…
Deskundiges in Westerse lande beweer dat Rusland besig is met die vervaardiging van anti-satelliet wapentuig en voer klaarblyklik reeds toetse daarmee uit. Die Russiese wapentuig word vervaardig om hoofsaaklik aangewend…
Die Verenigde State se Sentrale Bevel Raad het verantwoordelikheid aanvaar vir die onderskep van ’n Irannese passasiersvliegtuig wat in die Siriese lugruim was. In reaksie daarop het die regering van…
Die “een vir jou, een vir my” speletjie tussen Amerika en Sjina gaan voort soos twee skoolkinders wat met mekaar rusie maak oor ’n stokkielekker. Sjina het die VSA beveel…
Die Hooggeregshof het in Duitsland beslis dat ’n sjokolade maatskappy die alleenreg het om ’n vierkantige blok te bemark, en beëindig daarmee ’n jarelange stryd tussen twee vervaardigers. “Vierkantig, handig…
Nuutste kommentaar