Daily Archives: July 24, 2020

Skole sluit een maand lank

Die aankondiging van president Ramaphosa dat die kabinet besluit het om skole weer te sluit vir ’n maand, is met gemengde gevoelens begroet. Ingeligte bronne is van mening dat die…

Onbeholpe regering saai verwarring

Verskeie instansies het hulle misnoeë uitgespreek oor die wyse waarop die ANC regering met Suid-Afrika kommunikeer, veral as dit deur middel van die sosiale media geskied. In die jongste voorval…

De Ruyter tree op vir Eskom belange

Die onaanvaarbaarheid van wanbetaling deur sekere munisipaliteite in Suid Afrika het nou die kragvoorsiener genoodsaak om sterk op te tree. In een geval bekend, het Andre De Ruyter die bankrekening…

SA ontoereikend met entstof toetse

Professor Shabir Madhi, die hoof van die span wat toetse moet uitvoer met die nuwe Oxford entstof teen die Covid-19 virus, sê dit mag wees dat SA nie aan die verwagtinge…

Lewensbrood

VERDER het God met Moses gespreek en vir hom gesê: Ek is die HERE. En Ek het aan Abraham, aan Isak en aan Jakob verskyn as God, die Almagtige, maar…

Onderwys in troebel waters

Dit is reeds geruime tyd , indien nie reeds vanf 1994 nie, dat ouers gewaarsku is en word rondom die toestand in en gebeure rondom die onderwysstelsel in die land….

Rentekoerse daal verder

Die Suid Afrikaanse Reserwebank se Monitêre Beleid Komitee het aangekondig dat die rentekoers verder verlaag word. Die rentekoers het in die afgelope maande sedert die koronavirus pandemie Suid Afrika getref…

Korrupsie steeds in SA

Terwyl die ANC regime met die verkiesing van ’n nuwe president in plek van Jacob Zuma, is die kiesers daarvan belowe dat korrupsie beëindig gaan word. Die organisasie “Corruption Watch”…

Restaurant werkers in straat optog

Die eienaars en werkers van restaurante is diep bekommerd oor die ekonomiese toestand waarin hulle gedompel is weens die verbod op wyn en alkohol verkope tydens etes. Die restaurante vereniging…

Tesla motors geprys deur kenners

Die motorvervaardiger Tesla Inc. word deur deskundiges hoog aangeslaan en reken die vervaardiger kan die wereld se leier word op die gebied van die vervaardiging van moderne elektriese motorvoertuie. Die…

Sjina lanseer satelliet na Mars

Sjina het Donderdag ’n onbemande satelliet na Mars gelanseer wat ondersoek sal doen na die omstandighede op die Rooi Planeet. Ingeligte waarnemers sê die Sjinese se lansering van die vuurpyl…

VSA troepe uit Duitsland wek Navo kommer

Die Duitse Minister van Verdediging, Annegret Kramp-Karrenbauer, het in ’n media onderhoud haar kommer herbevestig oor die Amerikaanse dreigement om duisende van sy troepe te onttrek uit die land. Sy…

VSA: Meer troepe na stede teen onrus

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het opdrag gegee dat meer federale troepe ontplooi word in die groter stede waar die onrus steeds voortduur. Honderde soldate sal met “Operation Legend” in…

EU parlement skepties oor noodfonds

Die Europese Parlement gaan nie die konsensus besluit van die Europese Unie sonder teenkanting aanvaar nie, en kan veroorsaak dat die besluit nietig word. Die Europese Unie het in ’n…

VSA beveel Sjina om konsulaat te sluit

Die Verenigde State van Amerika het Sjina beveel om sy konsulaat in Houston, Texas, te sluit, wat die swak verhouding tussen die twee lande nog verder laat versleg. Diplomatieke verhoudings…

Please disable your adblocker or whitelist this site!