Daily Archives: July 23, 2020

Die terroristiese aanslag teen ligvellige plaasboere in Suid-Afrika.

In die afgelope paar weke is die gewelddadige aanslag teen ligvellige plaasboere in Suid-Afrika ooglopend verskerp. Die term “plaas-aanvalle” vir hierdie tipe aanslag is na ons mening onvanpas. Hierdie aanvalle…

Die landbouers presteer steeds

Die Suid-Afrikaanse kommersiële boere het weereens bewys dat hulle nie verniet die beste landbouers ter wêreld is nie, want niemand kon hulle jongste prestasie nadoen nie. Dit is die mening…

ADSL gebruikers oor na Veselglas

Telkom is besig om al sy ADSL kliënte oor te skakel na die breëband Veselglas waar die nuwe hoëspoed internet diens beskikbaar is. Telkom sê die oorskakeling sal regoor die…

Sigaret feite kan wending bring

’n Nuwe verslag wat oor die rook van sigarette vrygestel is, kan moontlik ’n uitwerking meebring op die regering se benadering oor die verbod op verkope van tabak produkte. Ingeligte…

Uit my Kuierkombuis

‘n Vleissoort wat ons baie mee kan doen,  is maalvleis.  Daar is soveel geregte wat daarmee gemaak kan word. Hierdie week maak ons ‘n resep wat tog so bietjie buite…

Lewensbrood

Daarop het die HERE Moses geantwoord: Nou sal jy sien wat Ek Farao sal aandoen. Want deur ’n sterke hand sal hy hulle laat trek, ja, deur ’n sterke hand…

Khayelitsha onrus raak erger

Die gewelddadigheid in die Khayelitsha woonbuurt is aan die toeneem, en die aanslag om ’n Eskom voertuig in ’n brand te vernietig, was slegs die begin van meer sabotasie. Die…

Begrafnis ondernemers in krisis

Begrafnis ondernemers ondervind ’n ernstige krisis met oorledenes wat in yskaste geberg moet word tot ’n amptelike doodsertifikaat deur die owerheid uitgereik word. Die SA Begrafnis Praktisyns Assosiasie sê die…

Entstof gereed teen einde 2020

Die tweede studie wat positiewe resultate getoon het as resultaat van die navorsing en ontwikkeling van ’n entstof teen die nuwe koronavirus, maak dit moontlik dat die entstof teen einde…

VSA trek Sjinese kapers vas

Twee kapers van ’n Sjinese basis is waarskynlik deur die VSA geïdentifiseer en word vervolg vir hulle poging om vertroulike handels inligting te steel en ’n poging om die navorsingswerk…

Assad wen weer Sirië verkiesing

Die president van Sirië en sy vennote in die politieke arena het die verkiesing gemaklik gewen soos wat algemeen verwag is. Die president, Bashar al-Assad, het sy meerderheid gehandhaaf te…

VSA bied losprys vir arrestasie van regter

Die Verenigde State van Amerika het nie net sanksies ingestel teen die hoofregter van Venezuela nie, maar ook ’n bedrag van $5 miljoen aangebied vir sy arrestasie. Washington het die…

VSA: Veertien in hospitaal na skietery

In Chicago het ’n klein oorlog veroorsaak dat minstens 14 mense inderhaas na hospitale geneem moes word weens die erns van die skietwonde wat opgedoen is. Die polisie kon nog…

Virus: SA die brandpunt in Afrika

Die Wêreld Gesondheid Organisasie sê in sy jongste verklaring dat Suid-Afrika reeds 61% van die totale infeksie van die Afrika kontinent het. Afrika staar ’n enorme krisis in die gesig…

Brasilië sterftes styg dramaties

Die Covid-19 pandemie het sy verwoestingswerk in die Latyns-Amerikaanse staat Brasilië voortgesit en die sterftes styg daagliks teen ’n vinnige tempo. Maandagaand het die dodetal op 80,120 gestaan, en die…

Please disable your adblocker or whitelist this site!