Daily Archives: July 22, 2020

EU lande bereik ooreenkoms

Die lidlande van die Europese Unie het na ’n ongekende lang vergadering wat oor vier dae gestrek het, uiteindelik konsensus bereik. Die vergadering wat in Brussel gehou is met die…

Hoof van Denel bedank

Die wapen vervaardiger Denel het aangekondig dat sy Hoof Uitvoerende Beampte, Danie du Toit, bedank het. Du Toit sal tot en met 15 Augustus 2020 aanbly in sy pos.  Sy…

Spur se baas “tree uit”

Die uittrede (vroegtydig?) van die Hoof Uitvoerende Beampte, Pierre van Tonder, van die Spur groep word vanuit behoudende kringe verwelkom.  Van Tonder se siening en anti-blank optrede na die sg….

Apartheid kry die skuld

‘n Ruimtelike ekoloog het “bevind” dat daar ‘n groot verskil bestaan rondom groen spasies in stedelike gebiede in die land. Minder gegoede burgers moet glo 2,6 kilometer loop na hul…

Lewensbrood

TOE gaan Moses weer na die HERE en sê: Here, waarom het U hierdie volk kwaad aangedoen? Waarom het U my tog gestuur? Want vandat ek na Farao gegaan het…

Entstof: Britte kry positiewe resultate

’n Entstof wat deur wetenskaplikes aan die Universiteit van Oxford ontwikkel is, het reeds positiewe resultate getoon in die eerste fase van toetse wat uitgevoer is. Die Universiteit het in…

Khayelitsha brand Eskom voertuig

Mense van die swart woonbuurt Khayelitsha het in alle rigtings laat spaander toe ’n voertuig van Eskom deur agitators aan die brand gesteek is. Die vermoede bestaan dat die Eskom…

Italiaanse kuswag poog om walvis te red

Die Italiaanse kuswag het dae lank gesukkel om ’n walvis te verlos uit ’n visnet waarim hy verstrengel geraak het en uiteindelik sou doodgaan as mense se hulp nie opgedaag…

Proteïen genees Covid virus infeksie

Etlike maande gelede het Die Vryburger rapporteer van ’n middel wat getoon het dat dit hoogs effektief is om infeksie van die nuwe  koronavirus te beveg. Toetse is intussen gedoen…

Bangladesh toets Sjinese entstof

Die regering van Bangladesh het goedkeuring gegee dat die Covid-19 entstof wat deur Sjina se Sinovac Biotech Ltd ontwikkel is, in hospitale getoets mag word. Die besluit is geneem teen…

Noord-Korea het talle seniors afgedank

Die kommunistiese leier van Noord-Korea, Kim Jong-Un, het glo verskeie van die senior werkers van sy land se gesondheidsdienste afgedank. Die senior lede wat betrokke is by die oprigting van…

EU nie eenstemmig oor Noodfonds

Ernstige verskille tussen die leiers van die Europese Unie oor die begroting en die bedrag wat beskikbaar gemaak moet word vir die Europese Noodfonds, het gelei tot ’n lang uitgerekte…

Troepe onttrekking uit Duitsland veroordeel

Die Amerikaanse president, Donald Trump, se besluit om sy land se troepe te verminder in Duitsland, het hewige reaksie ontlok van Europese leiers. Duitsland het ’n dringende beroep op die…

Japan help Emirate met ruimtevaart

’n Ruimte ondersoek van die Verenigde Arabiese Emirate wat met behulp van die Japanse ruimtevaart agentskap werk, het begin me. die lansering van ’n tuig wat nou onderweg is na…

Miljoene deur moeson reëns ontwrig

Vloede en modderstortings weens die swaar neerslae van moesonreëns in Indië, Nepal en Bangladesh het meer as vier miljoen mense ontwrig in die afgelope paar dae. Byna 200 mense is…

Please disable your adblocker or whitelist this site!