Daily Archives: July 21, 2020

SA virus status

Vir die 24 uur tydperk wat eergister geëindig het. Nuwe infeksies     13,449 Sterftes                 5,033 Totale infeksies    364,368 Slegs sowat 2,5 miljoen mense is reeds getoets. Jongste gegewens nog nie beskikbaar…

Afrikaners se nood

Dit is sekerlik nie net Afrikaners wat in ernstige nood verkeer nie, want die ganse wêreld gaan gebuk vanweë die koronavirus wat uit Sjina gekom het na elke denkbare uithoek…

Die Vryburger Kinderfonds se hulp

In die afgelope maande het die koronavirus pandemie ook sy invloed op ons geliefde CVO-skole gehad, en moes ouers en goedgesindes poog om die tekorte in die finansies aan te…

Uit my Kuierkombuis

Met beurtkrag alweer deel van ons lewe,   moet daar soms vinnig kos gemaak word.  ‘n Stysel wat ek nogal van hou om te maak,   is Couscous.   Binne vyf minute in…

Lewensbrood

Laat die werk swaar druk op die manne, dat hulle daarmee besig kan wees en nie op leuenagtige woorde let nie. Toe het die drywers van die volk en die…

BLM en die getjank in Suid Afrika

Met die rassistiese BlackLivesMatter in die VSA, wat skielik wêreldwyd ondersteun word, is daar nou in S.A skielik sport “sterre” wat na vore kom oor die onreg wat hul beleef…

SA nou byna vierde met infeksies

Die Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, het die afgelope Saterdag bevestig dat die Covid-19 infeksie gevalle gestyg het tot ’n vlak wat die land nou byna vierde op die lys…

VSA ambassadeur kritiseer EU

Die Amerikaanse ambassadeur in Pole het skerp kritiek gelewer teen die Europese Unie (EU) en gesê die organisasie se kritiek teen Pole is “oordoen” as Pole vra vir besnoeiings in…

Iran sê miljoene inwoners het infeksie

 President Hassan Rouhani van Iran het die afgelope naweek gesê daar is duisende mense meer as wat die amptelike syfers van sy land aangee, wat infeksie van die nuwe koronavirus…

Russe en Sjinese meng in met VSA verkiesing

Die liberale Joe Biden, presidentskandidaat van die Demokratiese Party in Amerika het gewaarsku dat die Russe en Sjinese die moontlike inmengers sal wees in die presidentsverkiesing. Biden, ’n voormalige visepresident…

Nog ’n Franse katedraal brand

Brandweer personeel het ure lank ’n verbete stryd gevoer om ’n brand wat Saterdag uitgebreek het in die katedraal van Nantes. Die brand wat vroeg oggend waargeneem is in die…

Duitse Weermag vermis massa ammunisie

Die Duitse Weermag, bekend as die Bundeswehr het bevestig dat meer as 60,000 rondtes ammunisie uit hulle voorraad vermis word. Benewens die massa ammunisie wat vermis word, is daar ook…

WGO: Verpleërs dra virus oor

In die jongste verslag van die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) word beweer dat gesondheid werkers verantwoordelik is vir 10% van die wêreld se infeksies met die Covid-19 virus. Die WGO,…

Oorskot van Russiese Tsaar gevind

Na dekades van geheimhouding en onsekerheid, het die Russiese Ondersoek Komitee tot die gevolgtrekking gekom dat die oorskot van Nicholas 11 en sy hele familie gevind is. Die Tsaar en…

Please disable your adblocker or whitelist this site!