Daily Archives: July 19, 2020

SA onderteken brief oor entstof

In ’n brief wat deur verskeie lande onderteken is, word versoek dat die verspreiding van ’n entstof vir die behandeling teen koronavirus infeksie, regverdig en eweredig versprei moet word. Die…

Regering moet doelgerig wees

Die regering is besig met verskillende projekte om die pandemie se negatiewe uitwerking op die ekonomie te probeer keer, maar die belangrikste word nie aangespreek nie, se ekonomiese kenners. Die…

Eskom staak sy beurtkrag – vir eers!

Kort ndat Eskom aangekondig het dat hy ’n bykomende 1,500MW krag bygekry het van kragsentrales wat tydelik buite werking was, het die kragvoorsiener aangekondig dat beurtkrag opgeskort is. ’n Totaal…

Inperking wek kommer oor geestesgesondheid

Die langdurige inperking waaronder mense tans gebuk gaan het ’n negatiewe uitwerking op die geestesgesondheid van duisende mense. Die verbod by tehuise en aftree oorde is van die plekke wat…

Restourante stort ekonomies in duie

Dit is nie net die alkoholiese drank winkels en kroeë wat swig oor die herinstelling van die verbod op verkoop daarvan nie, maar ok die restaurante gaan gebuk onder die…

Motor rubriek – Suzuki S-Presso1,0 S-Edition

Suzuki is bekend daarvoor dat hulle die spreekwoordelike “haas uit die hoed” trek. Met die nuwe S-Presso 1,0 kan daar verwag word dat dieselfde gaan gebeur as met die ander…

Sjina plaas erge druk op Taiwan

Taiwan word onder geweldige druk geplaas, en die owerheid se verteenwoordigers in Hong Kong sê Sjina dreig om nie hulle visums te hernu as hulle nie na Sjina se pype…

Merkel negatief oor EU ooreenkoms

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, se opmerkings voor die aanvang van die vergadering van die Europese Unie het die indruk gelaat dat sy nie baie positief is oor wat moontlik…

VN waarsku ryk lande

Die Verenigde Nasies het ’n waarskuwing gerig tot die ryk lande van die wêreld om nie hulle hulp aan die ontwikkelende state te weerhou wat swaar getref is deur die…

Naelskraap wen in Noord-Masedonië

Die klein Balkanstaat, Noord-Masedonië, se pas afgelope verkiesing het gesorg vir ’n naelskraap oorwinning van die gematigde linkses. Die Sosiale Demokrate het net-net meer stemme op hom verenig as die…

Wêreld se Covid status onrusbarend

Die toename van infeksies regoor die wêreld het nou 13,5 miljoen mense geraak, waarvan 580,000 reeds gesterf het in 216 lande. Die VSA is steeds die land waar die grootste…

Sanksies oorweeg teen Sjinese kommuniste

Uit Washington word berig dat die Trump-administrasie tans oorweging gee aan die moontlikheid om reis sanksies in te stel teen alle lede van die Sjinese Kommunistiese Party wat die VSA…

Russe wou Covid entstof kaap

Kapers wat deur Rusland ondersteun word, het verskeie pogings aangewend om die Covid-19 entstof en behandeling se navorsingswerk van akademiese en farmaseutiese instellings regoor die wêreld te bekom. Die inligting…

Please disable your adblocker or whitelist this site!