Daily Archives: July 17, 2020

IMF staan lening toe aan SA

Die Internasionale Monitêre Fonds (IMF) het na lang onderhandelings ingestem tot ’n lening aan Suid-Afrika, wat waarskynlik aan die einde van Julie in ontvangs geneem sal word. Die nodige dokumente…

Mboweni se slagyster wag

Die slagyster is gestel wat die Minister van Finansies, Tito Mboweni, aan die voet gaan gryp oor SAL se skulde, sê ekonomiese deskundiges. Die minister is in ’n lokval want…

Sosialistiese aanslag deur ons geskiedenis

Gedurende 1806 het die dodelikste virus wat nóg die mensdom getref het, ook in SA sy opwagting gemaak. Saam met die Britse oorname van die Kaap, is die liberale humanisme…

Angie wil die skooljaar red

Die ANC se omstrede Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, begin nou eers met “dringende” konsultasies saam met ander belanghebbendes nadat hernude eise gestel is om die skole te sluit…

Lewemsbrood

Toe sê hulle: Die God van die Hebreërs het ons ontmoet; laat ons tog drie dagreise ver die woestyn intrek en aan die HERE onse God offer, sodat Hy ons…

Suid Afrikaanse mediese toestande(3)

Mediese studente en andere word verwaarloos Mediese studente en veral vyfde jaar mediese studente van die Universiteit van Kaapstad ontvang tans geen fisiese onderrig nie weens die Covid- pandemie.  Studente…

Taxi oorloë is van die verlede – of nie?

Taxi oorlog:  is dit ook ’n moontlikheid van die hede? Die taxi oorloë van die verlede moet deur die huidige bedryf besef dat die dae van oorlog onder mekaar iets…

SAL gaan belastingbetalers miljarde kos

Die besluit om die bankrot SAL te red van likwidasie is waarskynlik nie so ’n goeie roete om te volg nie, se finansiële kenners. Die indruk word geskep dat die…

VSA diplomate onderweg na Sjina

Meer as ’n honderd Amerikaanse diplmate het ’n vlug geneem na Sjina om belangrike aspekte te bespreek, word berig uit die VSA se Departement van Handel in Washington. Die optrede…

Die onmoontlike het moontlik geword

Die onmoontlike het waar geword in die koudste deel van Rusland toe ’n hittegolf die landstreek vanjaar getref het. Siberië word beskou as een van die moeilikste dele van Rusland…

Hoë profiel Twitter rekenings gekaap

Talle van die hoë profiel Twitter rekenings is gekaap waarvan Barack Obama, Joe Biden, Bill Gates en selfs Apple en Uber ook slagoffers is. Dit is maar enkele name van…

Taai verkiesing in Noord-Masedonië

Die kiesers van Noord-Masedonië het hulle stemme uitgebring in die verkiesing wat eers later gehou kon word weens die Covid-19 pandemie. Dit is die eerste verkiesing van sy soort sedert…

Die jeug neem voortou in Hong Komg

’n Jonger, meer dinamiese en meer toegewyde generasie pro-demokrate is besig om na vore te kom in Hong Kong, iets waarvan die kommuniste van Beijing bekommerd maak. Volgens voorlopige opnames…

China nie die vyandige nie

Sjina het seur middel van sy diplomate in Londen gesê dat diegene wat hom sien as die vyandige staat, verkeerd is en daarop gewys dat die Europese Unie nie moet…

Please disable your adblocker or whitelist this site!