Vragmotor stakers knel sitrusboere
Die uitgebreide staking van vragmotorbestuurders het ’n erge letsel gelaat in die sitrusbedryf en duisende kartonne sitrus vrugte staan en wag om na hulle bestemmings vervoer te word. Die onwettige…
Die uitgebreide staking van vragmotorbestuurders het ’n erge letsel gelaat in die sitrusbedryf en duisende kartonne sitrus vrugte staan en wag om na hulle bestemmings vervoer te word. Die onwettige…
Die Minister van Minerale Hulpbronne en Energie, Gwede Mantashe, en sy vrou is positief getoets vir infeksie met die nuwe koronavirus. In ’n amptelike verklaring van die ANC kabinet word…
Eskom, die nasionale kragvoorsiener, het moontlik die wet op tenders oortree wat in 2005 aangegaan is en so in geldwaarde toegeneem het dat talle vrae nou gevra word. ’n Kontrak…
Die bankrot SA Lugdiens se sake reddings praktisyn se aanbevelings aan die entiteit se krediteure is aanvaar om met afleggings van personeel te begin. Selfs die vakbonde se argumente het…
EN daarna gaan Moses en Aäron en sê vir Farao: So spreek die HERE, die God van Israel: Laat my volk trek, dat hulle vir My ’n fees kan hou…
Die vakbond SA Demokratiese Onderwysers Unie (SADTU) wat vroeer saam met ander unies gevra het vir heropening van skole het nou bollemakiesie geslaan. Die vakbond vra dat alle skolle onverwyld…
Sedert Woensdag het Eskom sy beurtkrag verander vanaf Fase 2 na Fase 1 omdat sekere aanlegte weer by die netwerk kon inskakel. Die twee kragsentrales, Medupi en Majuba is weer…
Die aankondiging van die president, Cyril Ramaphosa, oor veranderings in die maatreëls om verspreiding van die Covid-19 virus te beperk, sal geen verandering in die situasie bring nie. Dit is…
Die ANC se obsessie om ’n Nasionale Gesondheid Versekering in te stel vir alle mense van die land, wat plek moet maak vir mediese skemas soos tans in werking is,…
Die president van Turkye, Tayyip Erdogan, en die Amerikaanse President Donald Trump, het ’n ooreenkoms bereik om saam te werk in Libië om te verseker dat volhoubare stabiliteit in die…
Meer as 200,000 van Brasilië se mense en groepe uit die land gaan volgende week begin met ’n $6 miljard hofgeding teen ’n myngroep oor m damwal wat gebreek het…
In drie dae van hewige gevegte tussen Armeniese burgers en Azerbaijan inwoners is minstens 16 mense gedood en talle gewond. Die botsings tussen die twee Suid Kaukasiese volke word bestempel…
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het aangekondig dat sanksies ingestel word teen sekere prominente sakelui en regerings persoonlikhede in Sjina. Die optrede wat deur Sjina betreur word, volg nadat die…
In een van die opspraakwekkendste primêre verkiesings onder die Republikeinse Party het president Trump se keuse vir die senatorskap ’n klinkende oorwinning behaal. Trump het vooraf bekend gemaak dat hy…
Nuutste kommentaar