Landbank kan nie betaal nie
Die Landbank het erken dat hy die rente op sy skuld wat nou betaal moes word, nie kan bybring nie, en dit het menige instansies in vrees gelaat dat die…
Die Landbank het erken dat hy die rente op sy skuld wat nou betaal moes word, nie kan bybring nie, en dit het menige instansies in vrees gelaat dat die…
Die voorgeskrewe vereistes vir ‘n student om bv. by die Universiteit van Kaapstad in te skryf vir die MBChB graad (medies) is 60% in Wiskunde, Wetenskap en Engels en ten…
Die HERE het ook aan Aäron gesê: Loop Moses tegemoet in die woestyn. En hy het geloop en hom by die berg van God aangetref en hom gesoen. Daarop vertel…
Die droogte gebiede in die Wes-Kaap en spesifiek Namakwaland en Boesmanland het die afgelope dae welkome neerslae gehad. Meeste gebiede het meer as 25 mm reën gehad. Dit is op…
Die onbevestigde berig dat Pepkor se aanbod om die Jet winkelgroep by Edcon te koop, kan ’n nuwe dimensie bring in die kleinhandel van die klerasie bedryf. Berigte dat Jet…
Die SA toerisme bedryf wat nou reeds drie maande gesluit was en geen inkomste kon genereer nie, sukkel nou om sy verlore aansien te herwin. Met die heropening van dele…
Die moontlikheid van oorlewing word weer op die spits gedryf as die SA Lugdiens ’n vergadering hou met sy belangrikste krediteure. Die voortslepende stryd van die redery om staande te…
Groot ontevredenheid heers oor die regering se strenger maatreëls om die snel verspreiding van die Covid-19 koronavirus te probeer verminder. Een van die reëls wat deur president Ramaphosa verander is,…
Die Wêreld Gesondheid Organisasie het ’n ernstige waarskuwing uitgereik oor die vinnige vermeerdering in infeksies wat tans wêreldwyd ondervind word. In die afgelope vyf dae het die aantal infeksies met…
Meer as tagtig van die wereld se mees welgestelde individuele miljoenêrs het ’n beroep gedoen op regerings om hulle persoonlik belastings te verhoog ten einde die befondsing van die stryd…
Die Ministers van Buitelandse Sake in die Europese Unie kom vir die eerste keer bymekaar na die pandemie die wêreld ontwrig het, met die doel op die Sjinese en Turkse…
Die kunsmatige eilande wat deur Sjina gebou is in die Sjinese Suid See gebied kan die gevaarlikste kruitvat word in wêreldgeskiedenis. Met die vestiging van die eiland Het Sjina nie…
Die Poolse President Andrzej Duda is vir ’n tweede termyn in die amp as Eerste Burger verkies, alhoewel dit met ’n kleiner meerderheid is. Die nasionalistiese president sal die land…
Nuutste kommentaar