Daily Archives: July 14, 2020

Die wedloop vir oorlewing

Die opdrag van God die Vader dat die mens oor die aarde en dit wat daarop is, mag heers, het oor eeue geduur en het nou ’n tyd van groot…

Koerierdienste nou sindikate se teiken

Die toename in kapings van koerierdiens voertuie is aan die orde van die dag, en die sindikate is op hoogte van watter voertuie gekaap moet word. In die afgelope week…

Lewensbrood

Toe neem Sippóra ’n skerp klip en sny die voorhuid van haar seun af en gooi dit voor sy voete en sê: Waarlik, jy is vir my ’n bloedbruidegom! En…

Eskom bly op Fase 2 beurtkrag

Die nasionale kragvoorsiener Eskom, sal die beurtkrag op Fase 2 steeds toepas met ’n goeie kans om dit nog verder uit te brei. Die moontlikheid van groot veranderings in die…

Ramaphosa verloor teen Cele

Die aankondiging van Sondagaand wat deur president Ramaphosa gemaak is, word algemeen beskou as ’n oorwinning vir sy teenstanders in die kabinet. Die twee hoof ministers wat gekant is teen…

Suid Afrikaanse mediese toestande(1)

Die mediese sorg van Suid Afrika is geruime tyd onder die vergrootglas.  Nie net agv die Covid-pandemie nie, maar reeds toe die ANC regime aangekondig het dat daar ‘n Nasionale…

Hong Kong demokrate stem flink

Die primêre verkiesing in Hong Kong wat slegs vir opposisie partye gehou word, het verrassings opgelewer te midde van die nuwe veiligheidswet van die Sjinese regering. Die pro-demokrasie kiesers het…

Miljoene kinders sonder skool toegang

Tot soveel as 9,7 miljoen kinders wat geraak word deur skole wat in die wêreld gesluit moes word, se kanse om ooit weer skoolopleiding te kry, het vervaag. Dit is…

Hulp: VN se vyfde poging slaag

Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad het Saterdag goedgekeur dat hulp aan Sirië gegee mag word via die een grenspos van Turkye. Dit volg na na ’n stryd van ses jaar…

Duitsers stroom na toetse vir virus entstof

Duitse navorsers sê hulle is aangenaam verras met die reaksie van die publiek wat in groot getalle aanbied om deel te neem aan die toetse wat nou gedoen word met…

Tesla wil duisende werkers aanstel

Die ruimtevaart tegnoloog en Tesla Motorvervaardiger, Elon Musk beplan om ongeveer 10,500 nuwe werksgeleenthede in Duitsland te skep. Die aanstellings is moontlik om die Tesla motor vervaardigings aanleg in Duitsland…

Britse premier vra werkers moet begin

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, het ’n dringende beroep gedoen op die maatskappye en sakelui van die land om hulle werkers terug te roep na die werkplek. Hy het…

Hong Kong opposisie gereed vir 2 de verkiesing

Slegs opposisiepartye van Hong Kong neem deel aan die stad se primêre verkiesings en die pro-demokrate is gereed daarvoor te midde van die Sjinese se invloed met sy “veiligheidswet”. Die…

Please disable your adblocker or whitelist this site!