SA Virus status
Mense getoets: 2,154,391 Positief infeksies: 276,242 Pasiënte herstel: 134,874 Sterftes: 4,079 Nuwe infeksies: 12,058 vir 24 uur tydperk
Mense getoets: 2,154,391 Positief infeksies: 276,242 Pasiënte herstel: 134,874 Sterftes: 4,079 Nuwe infeksies: 12,058 vir 24 uur tydperk
Gisteraand het ANC president Ramaphosa ses hoofpunte aangekondig wat verander word in die regering se pogings om die vinnige verspreiding van die nuwe virus te verminder. Groter wetstoepassing om te…
Die swak beheer by menige skole word al duideliker met die deurlopende sluiting wat genoodsaak word weens koronavirus infeksies. Die skokkende nuus dat die Vrystaatse skool, Eunice Hoër Meisieskool van…
Die bekende Moody’s graderings agentskap het in sy jongste verslag dit onomwonde gestel dat daar nie vir die nabye toekoms enige moontlikheid bestaan vir ’n opgradering van SA se status…
Politieke ontleders sê die ergste toets vir die ANC se president sal eers in die komende drie tot vier maande wees, en die huidige “gewildheid vlak” sal dan behoorlik bepaal…
In ’n onlangse opname oor Suid-Afrika se grootste stede, het Johannesburg die onbenydenswaardige status bereik dat hy die land se duurste stad is en daarmee die jarelange een, Pretoria, verby…
Daarom beveel Ek jou: Laat my seun trek, dat hy My kan dien. Maar jy het geweier om hom te laat trek. Kyk, Ek sal jou eersgebore seun laat sterwe….
Drie werknemers by die Toyota voertuig vervaardigings aanleg in Durban is gearresteer weens hulle beweerde aandeel aan die diefstal van sowat R5,5 miljoen. Die drie het saamgewerk om sekere spook…
Die Corolla was en is steeds een van die gewildste Toyota produkte in die motor mark. Wanneer ‘n mens se gedagtes terug gaan na die eerste Corolla’s en daar word…
Indië se mees digbevolkte deelstaat, Uttar Pradesh, is vir twee dae gesluit weens die snelle verspreiding van die koronavirus. Die inperking in die deelstaat waar 230 miljoen mense woon, sal…
Met Sjina wat in die beskuldigingsbank staan van Westerse lande dat hy moedswillig of nalatig was met die behee van die Covid-19 virus verspreiding, het die Wêreld Gesondheid Organisasie nou…
Venesië, die stad wat bekend staan as die “stad by die meer” het nou ’n plan ontwikkel wat die stad kan beskerm teen watergolwe van tot drie meter hoogte. Die…
Die pas afgelope algemene verkiesing in Singapoer het ’n klinkende oorwinning gebring vir die regerende party, maar die uitslag toon ook ’n verrassende styging in die ondersteuning van die opposisieparty….
Die Verenigde Nasies is steeds verdeeld oor die wyse waarop die oorlog geteisterde Siriërs gehelp moet word om ’n ramp te voorkom. Die jongste voorstelle wat ingedien is, het Rusland…
’n Soort dinosourus wat nog nie voorheen deur navorsers gevind is nie, se fossiel toon dat dit afwyk van die wat tot hede ontdek is. Die fossiel wat in Brasilië…
Die Franse president, Emmanuel Macron, het sy goedkeuring en goeie wense gegee dat die beroemde Notre Dame katedraal herstel word soos wat hy voor die brand gelyk het. Aanvanklik wou…
Nuutste kommentaar