Daily Archives: July 10, 2020

Die terroristiese aanslag teen ligvellige plaasboere in Suid-Afrika.

In die afgelope paar weke is die gewelddadige aanslag teen ligvellige plaasboere in Suid-Afrika ooglopend verskerp. Die term “plaas-aanvalle” vir hierdie tipe aanslag is na ons mening onvanpas. Hierdie aanvalle…

Virus knak Afrika

Die Afrika lande het baie dringende bystand nodig met koronavirus toetse en die verpligte gebruik van maskers om die pandemie nie in ’n kontinentale ramp te laat verander nie. Afrika…

Ondersoek bring verrassings en vrae

In ’n spesiale meningsopname en ondersoek wat van stapel gestuur is, het dit eienaardige resultate gelewer waarvan sommige as verrassings gesien word en ander laat die wenkbroue lig. Die een…

Beurtkrag op die horison

Eskom het aangekondig dat die koue fronte wat die Wes-Kaap hierdie naweek gaan tref en die hele land in koue dompel, noodwendig sal lei tot beurtkrag. Die kragvoorsiener sê dat…

Uit my Kuierkombuis

Die resep wat ek hierdie week vir u plaas,   is ‘n heerlike andersheid op die melktert wa!  Die melktert word met min moeite gemaak!   Dit is altyd ‘n wenner op…

Lewensbrood

En die HERE sê vir Moses: Nou dat jy wegtrek om na Egipte terug te gaan, kyk dat jy al die wonders voor Farao doen wat Ek in jou mag…

Sosialisme – SA werklikheid sedert 1994

In ons vorige bydrae het ons sosialisme definiëer, die verskyningsvorme daarvan in oënskou geneem en die inherente vergrype daarvan breedweg toegelig. Stalinisme en Moaïsme is die twee primêre beïnvloeders van…

Beskerm SA se werksgeleenthede

’n Oproep is deur verskeie instansies gemaak dat die regering die bestaande werksgeleenthede moet beskerm, maar kenners sê dit is nie altyd maklik nie. Die beginsel om eerder die werksmense…

Nzimande se kontrak verduideliking

Ekonome het gal gebraak oor die verduidelikings van minister Blade Nzimande wat hy gegee het met betrekking tot ’n kontrak vir rekenaars wat die staat moet aankoop. Die minister het…

Virus veroorsaak krisis in Gauteng

Met 66,891 infeksie gevalle wat Maandag aangeteken is vir Gauteng, het dit nou die brandpunt van die koronavirus verspreiding geword. Wes-Kaap was toe op 70,928 gevalle, maar die Gauteng provinsie…

Olieprys wankel weens virus styging

Die olieprys het die afgelope paar dae op die wereld markte ietwat teruggesak weens die stygende tendens oor groot dele van die wereld van koronavirus verspreiding. Met meer as 12…

Sonkrag floreer in VSA

Uit Los Angeles word berig da die sonkrag bedryf in ’n massiewe opwaartse groei gekom het sedert die koronavirus pandemie die land getref het. Die geboue se dakke ondergaan ’n…

VN verwerp Russiese plan in Sirië

Rusland, wat ’n alliansie vennoot van die Siriese regering is, wil die aantal grensposte verminder waar hulp deurgebring word vir die oorlog geteisterde Sirië. Rusland se voorstel van hoe dit…

Australië skort ooreenkoms op met HK

Die regering van Australië het sy jarelange ooreenkoms met Hong Kong opgeskort nadat Sjina die sogenaamde “veiligheidswet” vir die stad goedgekeur en van krag gemaak het. Australië het ook die…

Trump standbeeld aan brand gesteek

Ui die Balkanstaat Slowenië is ’n standbeeld wat uit hout gesny is deur ’n beeldhouer, gister aan die brand gesteek deur vandale. Die standbeeld van die Amerikaanse president se vrou,…

Please disable your adblocker or whitelist this site!