Daily Archives: July 9, 2020

Japanse eiland kry nog reën

Baie dae van swaar deurdringende reën in die suidelike deel van Japan het nie net strate en paaie in riviere verander nie, maar ook grondverskuiwings wat mense se lewens geëis…

Boere skenk graansaad aan droogte geteisterdes

Boere in die Wes-Kaap het tonne saad aan landbouers in die drooggeteisterde gebied van Bitterfontein en Nuwerus geskenk in die hoop dat hulle weer op die been sal kom. Die…

Wes-Kaap boere soek aanvallers

Boere in die Wes-Kaap het vanaf Ceres, Montagu en Stellenbosch opgeruk om die aanvallers te probeer vastrek wat die boere van Wolseley geteiken het. Die reaksie van die boere was…

Beste selfoon maatskappy aangewys

In ’n onafhanklike opname wat glo professioneel gedoen is, is die 5 selfoon maatskappye gemeet oor hulle gehalte diens gedurende die grendel tyd. Die studiewerk het getoon dat MTN die…

Lewensbrood

Ook het die HERE vir Moses in Mídian gesê: Gaan heen, keer terug na Egipte; want al die manne wat jou lewe gesoek het, is doo Moses neem toe sy…

Inperkings verniel hele Afrika

Die inperkings maatreëls weens die koronavirus pandemie het miljoene werksgeleenthede vernietig en baie mense beroof van hulle inkomste terwyl ander met veel kleiner inkomste tevrede moet wees. Benewens die verarming…

Temperatuur meters en “kieme”

Verskeie gevalle in die onlangse tyd het die gebruik van die sg. Infra-rooi termometers onder die loep gebring.  In twee gevalle in die Wes-Kaap het die pasiënte geen koors getoon…

Bring kerse, dis beurtkrag!

Die krag vermindering stelsel wat due Eskom toegepas word, het menige inwoners in groot dele van Gauteng na kerse en vuurhoutjies laat gryp in die afgelope paar dae. Die nasionale…

Wereldhandel tel stadig kop op

Die pandemie het vir maande gesorg dat die wereld se internasionale handel letterlik tot stilstand gekom het, maar die eerste bewegings om weer kop op te tel het begin. Brittanje…

Nuusflitse

Virus Entstof Die Sjinese is ook in die wedloop om ’n entstof gereed te kry teen die nuwe koronavirus, en begin al met toetse op mense, en is volgens berigte…

Frankryk kry konserwatiewe Finans minister

Uit die Franse hoofstad Parys word berig dat die sosialistiese president, Emmanuel Macron, het met sy kabinet skommeling ’n konserwatiewe Minister van Finansies aangestel in plek van die vorige sosialistiese…

VSA bring dringende besoek aan S-Korea

’n sterk afvaardiging van senior diplomate het on die hoofstad Seoul, in Suid-Korea aangekom vir dringende samesprekings terwyl die noordelike buurstaat, Noord-Korea samesprekings van die hand gewys het. Die samesprekings…

EU staar erge resessie in gsig

Die Europese Unie staar ’n veel dieper resessie in die gesig as wat aanvanklik gemeen is, maar die Europese Kommissie reken dat sommige lidlande se ekonomie beter is as ander…

Please disable your adblocker or whitelist this site!