Daily Archives: July 8, 2020

SA Virus status

Totale aantal mense getoets het by die 2 miljoen merk gekom, en 205,721 gevalle van positiewe infeksie is gister aangeteken. Die herstelde pasiënte is nou 102,299 pasiënte, terwyl 3,502 mense…

FNB staak tjekboek uitreiking

Die handelsbank FNB sê hy sal ook vanaf 1 Januarie 2021 nie meer tjekboeke uitreik aan sy kliënte nie. Die bank se kliënte sal egter nog steeds die tjeks wat…

“Game” winkelgroep lê personeel af

Die Massmart winkelgroep sê hy het ’n suksesvolle ontleding gedoen in Suid-Afrika se omstandighede en kyk nou na die aflegging van personeel. Dit is veral die kettingwinkels van Game wat…

Dlamini-Zuma in vuur oor R20 miljard

Die Portefeulje Komitee oor Departement Samewerkende Regering en Tradisionele Sake het nou druk geplaas op die betrokke minister, Nkosazana Dlamini-Zuma, oor die R20 miljard uit die Covid-19 Fonds vir munisipaliteite….

Ondersoek kom na R500 miljard COVIC-Fonds

Die R500 miljard Covid-Fonds wat bedoel is vir die hulp aan mense in nood weens die koronavirus pandemie se inperkings, gaan glo ondersoek word vir moontlike ongerymdhede. Die Fonds wat…

Lewensbrood

Neem dan hierdie staf in jou hand waarmee jy die tekens moet doen. TOE gaan Moses weg en kom by sy skoonvader Jetro terug, en hy sê vir hom: Laat…

SA Universiteite se gradering

Die Suid Afrikaanse Universiteite se gradering teenoor opvoedkundige instellings regoor die wereld skilder ‘n bleek, of is dit ‘n swart?, prentjie.  Die sewentiende uitgawe van die Quacquarelli Symonds (QS) wêreld…

Die on- in ons samelewing

Die Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) gee nogal ‘n goeie “verklaring” van die posisie waarin ons ons tans bevind.  Mense is onaanspreeklik, onbesonne, onbegaaf, onbegonne, onbeheers en selfs…

Ai die skelm polisie!

’n Polisiebeampte wat klaarblyklik ook ’n offisiersrang beklee, is vasgetrek met ’n allamintige vrag sigarette wat hy onwettig in sy voertuig gehad het. Die offisier is ’n sy 42-ste lewensjaar,…

Onderwys Minister in diep water

Dit is nie net diep water nie, die Minister van Basiese Onderwys verkeer in erge warm water, want sy het beperkte keuses oor waarheen om te gaan met vanjaar se…

Miljoen Japanese verskuif weens vloede

Sowat 1,2 miljoen mense is versoek om te verskuif uit hulle woongebiede op die eiland Kyushu weens die oorstromings en swaar reën wat onophoudelik neer giet. Die oorstromings is so…

Sjinese prof aangehou oor kritiek gelewer

Xu Zhangrun, ’n professor in Sjina word deur die kommunistiese regering aangehou nadat die geleerde kritiek uitgespreek het teen die land se beleid. Zhangrun het kritieke kommentaar gelewer oor die…

Premier van Kroasië kry klinkende oorwinning

Die gematigde regse politieke party van die president in Kroasië het ’n uitstaande oorwinning in die land se parlementêre verkiesing behaal. Die opposisie party het vroeër bekend gemaak dat hulle…

Sjina en Amerika dreig mekaar

Terwyl die Sjinese in die kommunistiese en staatsbeheerde media hulle nekke styf maak oor hoe goed hulle wapentuig is om vliegdekskepe te kelder, daag twee Amerikaanse skepe van die aard…

Please disable your adblocker or whitelist this site!