Sentraal Transvaal terug na Fase 5?
Die geweldige groot toename in nuwe infeksies wat in Sentraal Transvaal (Gauteng) in die afgelope week aangeteken is, laat sommiges vra dat die provinsie terug beweeg na Fase 4 of…
Die geweldige groot toename in nuwe infeksies wat in Sentraal Transvaal (Gauteng) in die afgelope week aangeteken is, laat sommiges vra dat die provinsie terug beweeg na Fase 4 of…
Oor eeue heen was daar dapper mense wat dade verrig het en ander laat snak het na asem, en tog was die meerderheid van daardie dapper mense ook uiters versigtig…
Die lekker lewe van diewe wat baie geld het om motors, drank en geskenke te koop of uit te deel, het tot ’n einde gekom toe die Valke eenheid op…
Die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, het inligting bekend gemaak aangaande skole se heropening en die huidige stand van skole in die algemeen. Motshekga moes erken dat baie skole…
Jy moet dan met hom spreek en die woorde in sy mond lê. En Ék sal met jou mond en sy mond wees en julle leer wat julle moet doen….
Onbevestigde berigte het Die Vryburger bereik van joernaliste wat meer as een casino besoek het waar die besoekers toegelaat is om te rook. Een so ’n casino is glo die…
In verskeie publikasies word die pas afgelope 100 dae van drakoniese inperkings ontleed. Die algemene strekking is dat die ANC gemeet word teen hul redes (verskonings) vir die grendelstaat wat…
Die omstrede Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, het bekend gemaak dat 1,718 skole gedurende die grendel tydperk beskadig of besteel is van toerusting. Die skokkende inligting dui op ’n…
Miljoene van die Turkse jeug sal binnekort die ouderdom bereik om ook na die stembus te gaan tydens verkiesings, en dit is die huidige president, Recep Tayyip Erdogan, se grootste…
Die sogenaamde protesteerders, wat eintlik ’n klomp haatdraende anti-blanke vandaliste is, het die standbeeld van die beroemde ontdekkingsreisiger van sy voetstuk verwyder. Die saboteurs het die Christopher Columbus standbeeld in…
Opponerende partye het begin kla oor die Duitse motorfietsryers wat te veel geraas maak, veral op Sondae en openbare vakansiedae. Hulle beweer ook die dit nadelig is vir die omgewing…
Uit die Brasiliaanse stad Sao Paulo word berig dat Brasilië se infeksies van die koronavirus die 1,5 miljoen merk verby is en byna 1,6 miljoen geword het die afgelope Saterdag….
Uit Karakas, die hoofstad van Venezuela, word berig dat die president van die land teruggedeins het vir sy eie poging om die Europese Unie se ambassadeur te blokkeer. Die president,…
In Duitsland kan mense ’n boete kry as hulle foto’s neem van vroue se erge kort rokke of waar die bors se klere ’n lae neklyn het. Die neem van…
Nuutste kommentaar