Daily Archives: July 6, 2020

SA virus status

Die jongste beskikbare gegewens van die stand in SA oor COVID-19 is steeds kommerwekkende. Die herstel van 47,5% toon nie ’n baie belowende herstel tempo nie en het op 93,315…

Sakemanne: Beterskap maar nie normaal

Met die verandering na Fase 3 van die inperkings maatreëls is ’n oplewing in die ekonomie waarneembaar, maar die oplewing het ook sy groeipyne. Suid-Afrika se vervaardiging sektor het ’n…

Begrotings-skokke

Mboweni se onlangse aanvullende begroting bevat enkele onheilspellende verwysings na hoe die regerende regime beoog om die meer as R 1 200 miljard wat in 100 dae vermors of verbeur was,…

Geeneen kry reddingsboei nie

Daar sal geen staats entiteit ter sprake, verder kwalifiseer vir reddingsboei nie, en die SAL en sy filiaal redery se deure kan maar sluit, want geldelike hulp sal die redery…

Kopkrapper: Massa olifant-sterftes

Deskundiges sê die uitwissing van olifante in Botswana kan nie summier aan vreemde elemente toegeskryf word wat agter ivoor aan is nie. Die geheimsinnige wyse waarop 275 olifante in die…

Lewensbrood

Gaan dan nou heen, en Ek sal met jou mond wees en jou leer wat jy moet sê. Maar hy sê: Ag, Here, stuur tog deur wie U wil stuur….

Terug na Fase 5 – slegte nuus

Professor Lesiba Teffo sê elke provinsie moet beoordeel word op sy eie meriete in terme van die aantal infeksies, in stede daarvan om al die provinsies onder dieselfde kam te…

Venezuela kry nie sy goud terug

Die Nicolas Maduro regering van Venezuela was onsuksesvol in sy pogings om sy goud voorraad van die Bank van Engeland terug te kry wat sedert 2018 aan die Latyns-Amerikaanse staat…

Motor rubriek – Ford Roush RS3 Mustang

Wanneer daar gesprek gevoer word met motor liefhebbers sal baie noem dat daar verskeie motors is wat hulle graag in hulle motorhuis sal wil parkeer. Een van my persoonlike keuses…

Virus: Wetenskap lewer ontstellende bewyse

Die huidige dominante vlaag COVID-19 koronavirus is drie tot ses keer meer aggressief in verspreiding as die oorspronklike variasie, het ’n onlangse studie bewys. Die nuwe (of tweede) vlaag van…

Een miljoen in DRK is ontwrig

Die Verenigde Nasies (VN) het opnames van moorde en aanslae wat duisende mense ontwrig en soos vlugtelinge hul woonplekke verlaat het. Moorde, verkragtings en boewery het in die Demokratiese Republiek…

Franse kry nuwe premier

Die Franse president, Emmanuel Macron, het in ’n media onderhoud gesê die bedanking van die regering was nodig om ’n “nuwe roete” te ontwikkel vir die toekomstige koers van die…

Duitsland wil steenkool vermy

Duitse parlementslede het hulle steun gegee vir die voorgestelde pakket om ’n einde te maak aan die gebruik van steenkool om elektrisieteit op te wek in die land. Te midde…

Hong Kong “veiligheidswet” is alarm

Die Verenigde Nasies (VN) se menseregte kantoor het sy kommer uitgespreek, en alarm gemaak oor die snelheid en onverbiddelike optrede van Beijing met sy kontroversiële wet wat ingestel is vir…

Filippynse president onderteken omstrede wet

President Rodrigo Duterte van die Filippyne het sy presidensiële goedkeuring gegee aan ’n nuwe wet wat groepe reken die “demokrasie bedreig en druk in die verkeerde rigting. Opposisiepartye het hulle…

Please disable your adblocker or whitelist this site!