SA Virus status
Die totale aantal nuwe gevalle van COVUD-19 infeksies styg daagliks met bykans 9,000 gevalle, en kenners meen dit sal binne enkele dae die 10,000 merk bereik Die volgende gegewens is…
Die totale aantal nuwe gevalle van COVUD-19 infeksies styg daagliks met bykans 9,000 gevalle, en kenners meen dit sal binne enkele dae die 10,000 merk bereik Die volgende gegewens is…
’n Ontploffing wat vêr en wyd hoorbaar was, het ’n olie raffinadery in Kaapstad geskud en ’n enorme skade aangerig aan toerusting. Van die werkers wat in die omgewing van…
As jy haastig is om iets per pos te ontvang, kan diegene wat weet, se advies dalk help, en kan ’n ander roete gevolg word om sake te finaliseer. Die…
In ’n onlangse bydrae het ons “sosialisme” en die verskyningsvorme daarvan in oënskou geneem. Ten eerste móét ons die definisie duidelik stel – en “sosialisme het slégs een korrekte definisie:…
Toe sê Moses aan die HERE: Ag, Here, ek is nie ’n man van woorde nie — van gister of van eergister of vandat U met u kneg gespreek het…
Die verbod op die wettige verkoop van sigarette en ander tabak verwante rookgoed bly van krag nadat die regering se versoek aan die hof geslaag het toe gevra is vir…
Die euwel van swartmense wat plaasaanvalle uitvoer, mense vermoor, of martel tot die uiterste, gelykstaande aan die van barbare en pre-historiese monsters is weer aan die orde van die dag….
Munisipaliteite is deels die hoofrede waarom die land in ’n finansiële gemors verkeer, en die feit dat sowat 80% van alle munisipaliteite daarvoor verantwoordelik is, maak dit kommerwekkend. Dit is…
Minstens 45 mense wat betrokke is in die sindikate wat dwelmhandel bedryf, is deur die Italiaanse polisie vasgetrek gedurende die afgelope week. Met die samewerking van die Duitse polisie is…
Soos algemeen verwag is, het die Russiese president, Vladimir Poetin, die referendum gemaklik gewen wat handel oor die grondwetlike veranderings wat nou in die land van krag sal word. Ingevolge…
Die Finland Lugmag se bevelvoerders het besluit om die swastika van hulle Lugmag logo te verwyder sonder om ’n amptelike verklaring daaroor uit te reik. Die Lugmag het die swastika…
Uit Frankfurt, Duitsland word berig dat die toetse teen COVID-19 infeksie uitstekend verloop en die vervaardigers is positief dat ’n effektiewe middel gevind is. Die Duitse farmaseutiese maatskappy BioNTech en…
Die Westerse wêreld het miljarde geskenk om die Russiese alliansie vennoot se kinders van honger en siektes te rd. Waarnemers wys daarop dat die Westerse lande miljarde euro bewillig om…
Die vliegtuig vervaardiger Airbus is in sy grootste krisis sedert sy ontstaan as vervaardiger, en die woordvoerder sê die maatskappy het nog nooit so ’n reuse krisis beleef nie. Die…
Nuutste kommentaar