Daily Archives: July 2, 2020

SA virus status

Die Minister van Gesondheid het die jongste syfers bekend gemaak oor die koronavirus status in Suid-Afrika. Die totale infeksies het Woensdagmiddag gestyg tot 159,333 gevalle wat ’n skerp toename is…

Cele gee bedekte waarskuwings

Die Minister van Polisie, Bheki Cele, het weer in omstredenheid verval nadat hy ’n ernstige waarskuwing gerig het oor die polisie se optrede teenoor wetsoortreders. Die minister het in ’n…

Die groot ekonomiese krisis kom

Die groot ekonomiese krisis gaan Suid-Afrika binne enkele maande tref, en dit sal een van die land se grootste finansiële terugslae wees wat afgespeel het in die laaste 100 jaar….

Munisipaliteite vasgevat met protesaksie

TLU SA het Woensdag ‘n protesaksie teen onbillike eiendomsbelasting bekend gestel.Wetgewing verplig munisipaliteite om sekere vlakke van ekonomiese en sosiale toestande binne ‘n gebied te handhaaf. Die owerhede moet verder…

Lewensbrood

En as hulle jou nie glo en aan die eerste teken geen gehoor gee nie, dan sal hulle die laaste teken glo. En as hulle ook hierdie twee tekens nie…

Planne in plek om skole te heropen

Planne is besig om vorm aan te neem by die Departement van Onderwys wat dit klaarblyklik in die oog het om die skole se ander Grade leerlinge terug te kry…

Binnekort kan jy gaan fliek

Dit sal nie net die fliek teaters wees wat binnekort hulle deure gaan heropen nie, maar ook die kunste teaters sal geregtig wees om te heropen. Minister Nathi Mthethwa van…

Tabak-oorlog nog nie by vrede nie

Terwyl die SA Inkomste Diens miljoene Rand elke maand verloor weens die verbod op verkope van sigarette en ander tabak produkte, sit menige tabak smouse met miljoene Rand wat verkry…

Nagklub word kruidenierswinkel

In die hoofstad van die Suid-Amerikaanse staat Peru, het ’n eienaar van ’n groot nagklub sy onderneming blitsvinnig omgeskakel na ’n kruidenierswinkel om die inperkings tydperk te oorleef weens die…

VSA wil Iran steeds meer straf

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake het die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad versoek om die verbod op wapen verkope aan Iran verder te verleng. Die VN word versoek om die…

Hong Kong vier sy nuwe veiligheidswet

Die sekuriteit maatreëls was op eg kommunistiese wyse gehandhaaf toe Hong Kong enkele ure later in die dag sy “feestelike” byeenkoms gehou het om die uitermatige omstrede veiligheidswet se aanvaarding,…

Brasilië: Virus verspreiding stoomroller voort

Die koronavirus se verspreiding in die Suid-Amerikaanse staat Brasilieq is besig om na hoogste versnelling oor te skakel. Die land se sterftes het nou na aan die 60,000 gekom, en…

Brasilië: Derde onderwys minister bedank

Die Minister van Onderwys in die Suid-Amerikaanse staat Brasilië het enkele dae na sy aanstelling sy bedanking ingedien. Die minister se bedanking volg nadat hy vyf dae tevore aangestel is…

Kalifornië raak virus-roekeloos

Die Amerikaanse deelstaat Kalifornië het so onverskillig geword met hul benadering oor COVID-19 gevalle, dat hulle nou die grootste aantal infeksies per dag aanteken in die land. Die daaglikse koronavirus…

Please disable your adblocker or whitelist this site!