Daily Archives: July 1, 2020

SA Virus status

Die Minister van Gesondheid het Dinsdag, op die laaste dag van Junie, bevestig dat die COVID-19 gevalle in Suid-Afrika gestyg het tot 151,209 wat beteken dat die nuwe infeksies vir…

Gauteng kan virus kookpot word

Die Owerheid in die Sentraal Transvaal provinsie erken noudat die skielike toename in koronavirus infeksies kan lei tot die terugkeer na vlak 4 vir veral sekere gebiede. David Makhura, die…

Geleende geld

Terwyl die krisis van die pandemie nou vinnig nader in Suid-Afrika, is daar ernstige kommer oor hoe effektief die miljarde Rand wat geleen word, aangewend sal word in die verloop…

Lewensbrood

En die HERE het verder vir hom gesê: Steek tog jou hand in jou boesem. En hy het sy hand in sy boesem gesteek; en toe hy dit uittrek, was…

Mbalula maak lughawens oop

Die Minister van Vervoer het aangekondig dat sekere lughawens vanaf 1 Julie weer oop sal wees om vlugte te onderneem te midde van die stygende infeksies in Suid-Afrika. Bykomend tot…

Virus toets pakkies in pad gevind

Iemand wat sy daaglikse draf oefening gedoen het, het langs die pad waar hy gewoonlik is, ’n virus toets pakkies gevind met die naam van die persone wat getoets is…

Ongelukkigheid styg by restourante

Die ANC president het verlede week aangekondig dat restourante ook hulle deure kan oopmaak onder streng voorwaardes, maar het geen datum aangekondig vir wanneer dit van krag word nie. Die…

Eskom deel straf uit

Die staats entiteit  en nasionale kragvoorsiener Eskom het aangekondig dat hy ook krag vermindering gaan toepas reg oor die gebiede in Sentraal Transvaal (Gauteng) en het reeds daarmee begin sedert…

OB verloor nog ’n hofsaak

Die Hooggeregshof het die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, se aansoek om te appelleer van die hand gewys rakende die Vrede Suiwelplaas aangeleentheid. Die Openbare Beskermer het blykbaar dit erken tydens…

Beijing oorrompel Brussel\

Die onderhandelinge tussen die Europese Unie en die kommunistiese Sjina het weke lank geduur, maar slegs een party het voordeel uit die ooreenkomste wat aangegaan is – Sjina. Die twee…

Die Detroit 2020 motorskou

Vanjaar sou dit die groot “uithang” motorskou wees wat nie net groter en beter as vorige geleenthede moes wees nie, dit sou ook skuif van die koue Januarie na die…

Please disable your adblocker or whitelist this site!