Monthly Archives: July 2020

TLU SA nooi Suid-Afrikaners om virtueel saam te stap teen misdaad

TLU SA stel vandag ‘n veldtog bekend waarin alle Suid-Afrikaners genooi word om deel te neem aan ‘n virtuele protesoptog teen plaasaanvalle.Die boere van Suid-Afrika is lewensbelangrik en beskik oor…

Zimbabwe maak ooreenkoms met wit boere

Die regering van Zimbabwe het ’n $3.5 miljard ooreenkoms van vergoeding onderteken wat aangegaan is met die blanke boere in die land. Die kompensasie aan blanke boere kom nadat verskeie…

Lewens in gevaar weens korrupsie

Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging se in sy verslag dat die korrupsie in regerings departemente mense se lewens in gevaar stel. Dit is veral die korrupsie wat in die provinsies se…

ANC plaas seniors op verpligte verlof

Die ANC regering het aangekondig dat Gauteng se gesondheid beampte, dr. Bandile Masuku word op verpligte verlof geplaas vir twee tot vier weke hangende ’n ondersoek oor tender bedrog waarby…

SA mik glo na self-bestuur motors

Die ANC regering het die afgelope week die indruk geskep dat hulle beplanning doen om die sogenaamde G5 stelsel in te bring op die kommunikasie sisteem sodat selfbestuur voertuie bruikbaar…

IMF stel duidelike voorwaardes vir SA

Die Internasionale Monitêre Fonds (IMF) het nie net R70 miljard gegee sonder om Suid-Afrika kontraktueel vas te knoop nie. Die IMF het in sy verduideliking gesê daar is geen rede…

Lewensbrood

Daarop het die HERE met Moses en Aäron gespreek en hulle met ’n boodskap gestuur na die kinders van Israel en na Farao, die koning van Egipte, om die kinders…

Gautengse veldhospitaal word ondersoek

Die Suid-Afrikaanse Menseregte Kommissie het gister ’n ondersoek gedoen na die Nasrec veldhospitaal by Johannesburg wat onlangs omskep is vir die opneem van pasiënte wat koronavirus infeksie opgedoen het. Die…

TLU SA eis verduideliking oor nuwe jag regulasies

TLU SA dring aan op ‘n verduideliking oor gewysigde regulasies wat Dinsdag in die Staatskoerant gepubliseer is en die reis oor provinsiale grense vir jagdoeleindes verbied. Die departement van omgewing,…

Agrizz terug in Hooggeregshof

Die voormalige hoof van die Bosassa entiteit, Angelo Agrizzi, en sy mede beskuldigde het in die Pretoria Spesialiste Handelsmisdaad Hof verskyn oor hulle bydraes met Staatskaping. Die saak is egter…

Boeing eindig 747 Jumbo produksie

Die Amerikaanse vliegtuig vervaardiger Boeing gaan die vervaardiging van sy wêreldberoemde 747 Jumbo passasiers vliegtuig teen 2022 beëindig. Op ’n stadium was die 747 die grootste passasiersvliegtuig van die wêreld,…

Duisende immigrante sterf in Afrika roetes

Die landelike roetes regoor die Afrika kontinent word beskou as die dodelikste, en gevaarlikste roetes vir immigrante, is die jongste inligting volgens die Verenigde Nasies se verslag. Dit is nie…

Indië kry Franse vegvliegtuie

Die eerste vyf nuwe vegvliegtuie uit Frankryk is die jongste toevoeging tot Indië se lugmag te midde van spanning tussen die land en die Sjinese vasteland. Die regering van Indië…

HK polisie slaan toe op demokrate

Die polisie in Hong Kong maak ten volle gebruik van die groter mag wat toegeken is met die nuwe veiligheidswet wat deur Sjina op die stad afgedruk is. In ’n…

VSA onttrek meer troepe uit Duitsland

Die Amerikaanse Minister van Verdediging, Mark Esper, het bevestig dat voorstelle hangende is om 6,400 Amerikaanse troepe in Duitsland terug te trek na die VSA, en ’n verdere 5,400 sal…

IMF lening dalk ’n slenter

Al wat leef is begaan oor die feit dat Suid-Afrika goedgekeur is om ’n R70 miljard lening aan te gaan by die Internasionale Monitêre Fonds (IMF). Daar is ook groot…

Pandemie en korrupsie ewe skadelik

Suid-Afrika se stryd teen die Covid-19 pandemie strek oor etlike maande, en die lenings wat aangegaan is om mense finansieel te ondersteun, moet terugbetaal word, en dit kan ’n jaar…

Eskom kry ’n meevaller

Die bankrot kragvoorsiener van Suid-Afrika het klaarblyklik ’n meevallertjie gekry, maar die moontlikheid is nie uitgesluit dat dit hom weer ontneem gaan word nie. Dit is selde dat Eskom so…

Lewensbrood

Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: Gaan spreek met Farao, die koning van Egipte, dat hy die kinders van Israel uit sy land moet laat uittrek. Maar…

IMF goedkoop lening is duur

Die goedgekeurde lening deur die Internasionale Monitêre Fonds (IMF) ten bedrae van R70 miljard is nie so goedkoop as wat voorgehou word nie. Die rentekoers van ’n skrale 1.1% laat…

Plaasaanval: Al drie liggame gevind

Die drie liggame is gevind wat in ’n plaasaanval verwyder is deur hulle moordenaars en die polisie het ook daarin geslaag om van die ses aanvallers vas te trek. Aanvanklik…

Boere moet paraat bly teen aanvalle

TLU SA is uiters bekommerd oor die styging in plaasaanvalle wat die naweek weer gelei het tot vyf moorde en moedig boere, gesinne en werkers ernstig aan om te alle…

ANC ignoreer sy eie maatreëls

Die ANC word daarvan beskuldig dat hy sy eie grendel-maatreels verontagsaam en daarmee ’n voorbeeld aan ander stel om dieselfde te doen. Die beskuldiging kom nadat die begrafnis van die…

Sjina kan inmeng in VSA verkiesing

Die gewilde Sjinese video stelsel, Tik Tok, kan moontlik ingespan word deur die kommuniste om “ontslae te raak” van die Amerikaanse president. ’n Groot aantal invloedryke Republikeine in Amerika se…

Entstof: Biontech betree volgende fase

Die Biontech maatskappy wat in die wedloop is om ’n entstof teen die nuwe koronavirus te ontwikkel, betree nou die tweede fase van toetse op vrywilligers. Die Hoof Uitvarende Beampte,…

Duitse bevolking samestelling wek kommer

Duitsland het die afgelope tyd ’n toename van meer as 2% in die bevolking gehad wat ’n agtergrond van immigrante het. Die waarneming is gemaak en toon aan hoe radikaal…

EU stop uitvoere na Hong Kong

Die Europese Unie het besluit om sekere uitvoere na Hong Kong op te skort en te verbied weens die Sjinese se omstrede veiligheidswet wat op die wêreldstad afgedwing is. Duitsland…

Jemen oorlog kan dalk beëindig word.

Die Suidelike Oorgangsraad in Jemen het die deklarasie van self regering opsy geskuif na groot druk toegepas is deur Saoedi Arabië en die Verenigde Arabiese Emirate. Hierdie gebeurlikheid kan daartoe…

Tweede fase van virus misleidend

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) se in sy jongste vrystelling dat die huidige skerp toename in Covid-19 infeksie gevalle kan toegeskryf word aan die tekort aan dissipline en toepassing van…

Eskom dreig met beurtkrag

Eskom het gewaarsku dat beurtkrag toegepas sal word as huisvroue nie meer omsigtig te werk gan met die gebruik van elektrisiteit nie. Intussen is vasgestel dat Eskom se onderhoud werk…

Brandstof gaan nog duurder word

Motoriste in Suid-Afrika kan nog ’n prysverhoging in brandstof verwag in Augustus wat sommer in volgende week van toepassing raak. ’n Onder vordering word as die hoofrede aangevoer wat beteken…

Drie in hof oor Sassa diefstal

Die Departement van Welsyn en Pensioene se afdeling bekend as Sassa, het die afgelope tyd gebuk gegaan onder die pogings van diewe. Drie verdagtes is die jongste geval bekend wat…

Uit my Kuierkombuis

Wintertyd is sinoniem met gebakte nagereg en tuisgemaakte vla! My aangetroude Ma het dié lekkerste Malva poeding in die oond gemaak!  Uitgeswel van die romerige sous, geurig en soet! Daar…

Lewensbrood

En Ek sal julle bring in die land waaromtrent Ek my hand opgehef het, om dit aan Abraham, aan Isak en aan Jakob te gee; en Ek sal dit aan…

Black Lifes Matter en onderwys

Met die rasgebaseerde Black Lifes Matter (BLM)  pandemie wat van die VSA oorgespoel het sien mens bemoedigende tekens onder volksgenote.  Dit is veral diegene wat tot onlangs nog die “Springbok/Protea”…

Ramaphosa se woordvoerder word ondersoek

Khusela Diko, die amptelike woordvoerder van die ANC se president, Cyril Ramaphosa, is verwyder uit haar pos vir ’n onbepaalde tyd, en dit word voorgehou asof sy met verpligte verlof…

Plaasaanval eis drie lewens

In ’n plaasaanval wat vermoedelik deur ’n groep swartmense uitgevoer is, is drie mense gesoek waarvan slegs een se liggaam later opgespoor is. Die drie mense, ’n 83 jarige boer,…

Hierdie werkers soek belasting korting

Die Covid-19 pandemie het ’n nuwe tydvak van arbeidsbetrekkinge ingelei, en een van daardie nuwighede is die baie personeel wat hulle amptelike kantoorruimte moes verruil vir ’n plek in die…

Dagga voertuig in botsing, talle sterf

’n Audi motorvoertuig het in vlamme opgegaan met twee mense wat vasgekeer was in die motor wat oorlaai is met dagga. Die motor was in ’n botsing betrokke met ’n…

SANParke wil honderde diere verminder

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANPark) word genoodsaak om honderde wilde diere in sy parke te verminder wees ’n oorbevolking. Dit is klaarblyklik in die kleiner wildparke waar die probleem die…

Duitsland: Trump nomineer nuwe ambassadeur

President Donald Trump van Amerika het Douglas Macgregor genomineer as die nuwe ambassadeur wat in Duitsland diens sal doen. Die nominasie kom nadat die ambassadeur in Duitsland, Richard Grenell sy…

Britte kortwiek Spaanse toeriste

Die Britse Minister van Vervoer het sy vakansie in Spanje kort geknip nadat die regering besluit het om kwarantyn maatreëls in te stel teen mense uit Spanje wat besoek bring…

Berlyners ontsteld oor jakkals in stad

Inwoners van ’n woonbuurt in die Duitse hoofstad Berlyn is ontsteld omdat hulle gereeld probleme ondervind van hulle skoene wat op die voordeur stoep wegraak. Die dief wat gereeld vir…

Veelsgeluk Kleinfontein

Die goeie nuus wat ontvang is dat die volkseie Kleinfontein Spaar en Krediet nou ’n volwaardige handelsbank geword het, is verblydend en kan die Afrikanerdom gerus ’n veer sit in…

Nuusflitse

Geweldenaars doodgeskiet ’n Groep gewapende geweldenaars wat ’n kerk in Centurion aangeval het, het egter ’n bloutjie geloop nadat twee van die aanvallers doodgeskiet is en ’n derde swaar geword…

Kleinfontein Spaar en Krediet Koöperatief nou bankier

Dit is met trots en dankbaarheid dat daar aangekondig kan word dat op Dinsdag 09 Junie 2020, het die SA Reserwebank (SARB) KSK in kennis gestel dat die aansoek vir…

Lewensbrood

Daarom, sê aan die kinders van Israel: Ek is die HERE, en Ek sal julle onder die harde arbeid van die Egiptenaars uitlei en julle red uit hulle slawerny, en…

Druiwe- en wynboere in nood

Dit lyk of die alkohol verbod tydens die grendelsluiting ‘n vereikende gevolg inhou vir druiwe boere in die land. Druiwe boere ontvang jaarliks in drie fases betaling vir die druiwe…

Wat gaan staande bly van SAL

Die vraag word al wyer hoorbaar oor wat gaan staande bly as die sukkelende SAL later sy poging om voort te gaan as lugredery moet laat vaar. Die regering se…

Bitcoin spring die hoogte in

Die virtuele betaalmiddel Bitcoin, het die afgelope naweek vir die eerste keer die $10,000 merk in waarde deurgebreek en word nou deur verskeie groter instansies as betaalmiddel erken. Die stryd…

Please disable your adblocker or whitelist this site!