Welkome reëns in die Wes-Kaap

Goeie neerslae in die afgelope 24-uur aangeteken in groot dele van die Wes-Kaap. Plekke in Namakwaland het broodnodige reëns gehad.  Reën het wyd voorgekon vanaf plekke soos Heidelberg tot bo by Garies. In die Noord-Kaap het selfs Koingnaas reën gehad en Oranjemund het neerslae aangetoon.  Damme se vlakke sal baat by die reenval.