VSA tree op teen Iran skeepskapteins

Mike Pompeo

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het in ’n media onderhoud gesê die VSA stel sanksies in teen vyf skeepskapteins van Iran.

Fie Trump-administrasie het die besluit geneem nadat die skepe se bevelvoerders wat olie aan Venezuela afgelewer het.

 Minister Pompeo sê die Verenigde State gaan voort om die amptelike opposisieleier in Venezuela te erken as tussentydse president van die land, en se Juan Guaido vervang die omstrede president Nicolas Maduro wat deur Westerse lande gesien word as ’n diktator.

Die enigste lande wat nog steun verleen aan Maduro is Kuba, Rusland en Sjina asook Iran en Noord-Korea.