SA Virus status

Die jongste inligting toon dat bykans een miljoen mense getoets is vir moontlike infeksie, mar dat die laboratorium so vêr agter is dat toetse ook nie van veel waarde is nie.

Tans is 55,421 infeksies aangemeld en daarvan het 31,505 reeds herstel en 11,210 mense het gesterf.

Die inligting is van toepassing op 10 Junie se vrystellings.