SA Virus status

Die getal bevestigde infeksie gevalle in Suid-Afrika het met 1,674 gestyg in die voorafgaande 24 uur van Maandag, wat die totale infeksies nou tot 34,357 laat styg.

Die virus verwante sterftes het op 705 gestaan volgens die Minister van Gesondheid, en bygevoeg dat daar op daardie stadium slegs 742,740 toetse gedoen is.

Hy het ook daarop gewys dat net meer as 50% van die infeksie gevalle reeds herstel het, volgens Saterdagmiddag se verslag.