Regering mis die kern van padverkeer

Die kern van ongelukke op die land se paaie word weereens gemis as die regering sy nuwe benadering bekend gemaak word.

Die sogenaamde padreëls waarna gekyk word, sluit wel in dat die Internasionale Pad Agentskap Program van toepassing gemaak sal word.

Die instel van veiligheid toekenning op nuwe voertuie wat in die land verkoop word, en nuwe veiligheidsregulasies op diesulke voertuie word ingestel.

ABS remstelsels op voertuie. Sowel as ESC en twee lugsakke as minimum vereistes.

Feestye sal polisiëring toegepas word, en later ook heel jaar lank van toepassing wees.

Padblokkades oor naweke om dronk bestuurders vas te vat.

Groter aandag sal gegee word met polisiëring by plekke soos skole waar kinders gewoonlik is, en ’n 30 km spoedbeperking in die nabyheid van skole.

Herinstelling van padreëls by skole en bestuurskole.

Kenners reken dat die maatreëls wel nodig kan wees, maar die 55% noodlottige ongelukke wat deur voetgangers veroorsaak word wat onwettig op en oor snelweë stap, kry opsigtelik geen doelgerigte aandag nie.