Monthly Archives: June 2020

Virus: Waarneming oor sterftes ontstellend

Volgens ’n pas vrygestelde verslag in Engeland, sterf meer swartmense en Indiërs in die land van infeksie met die nuwe koronavirus. Volgens die amptelike verslag sterf sowat 50% van swartes…

VSA B-21 bomwerper veggereed

Nuwe opgraderings van die Amerikaanse Lugmag se B-21 bomwerper het nog ’n nuwe stap vorentoe gegaan op tegnologiese gebied wat hierdie reuse vliegtuig nou oorlog gereed het. ’n Geïntegreerde rekenaarstelsel…

Terugblik: Die VSA en apartheid

Dit is nou ’n kwarteeu nadat apartheid deur die Suid-Afrikaanse Epresident, F W de Klerk beëindig is met sy bloedlose oorgawe aan die terroristiese beweging van Nelson Mandela. Die VSA…

Inperkings regulasies ongrondwetlik

In ’n duidelike beslissing van die Hooggeregshof in Pretoria het die regter in sy uitspraak gesê die Vlakke 4 en 3 se regulasies wat geïmplementeer is deur die ANC regering,…

Pluimpie vir Apartheid

Die hoof van die Instituut vir Rasse Verhoudings in Suid-Afrika het Maandag die land daarop gewys dat die verlede nie noodwendig beter was as wat dit vandag is nie. Die…

Nuwe voorstelle oor bankrot SAL

’n Nuwe aanbeveling is gemaak dat die regime R2 miljard moet belê in ’n nuwe maatskappy wat die hele aandeelhouding van SAL aankoop. Die konsep sake reddingsplan vir SAL se…

Dlamini-Zuma moet gou reageer – of hof toe

Die septer-swaaiende ANC minister, Nkosazana Dlamini Zuma het kans tot 14h00 vanmiddag om haar beslissing te verander oor skoonheidsalonne as sy nie in die hof wil beland oor die vreemde beslissing nie….

Magsug kom na vore in ANC

Die magsug wat in die ANC regering gevestig is, het weer skerp na vore gekom met die heropening van skole in die Wes-Kaap wat nou verbied word om daarmee voort…

SÓ MOET JULLE DAN BID:

LAAT U KONINKRYK KOM. God is Skepper van die hemel en die aarde. Dit beteken dat hemel en aarde aan Hom behoort. In ‘n sekere sin is die koninkryk van…

Brandstof vandag duurder

Vanaf 3 Junie styg brandstofpryse weens die groter aanvraag en die swakker Rand, en keer geleidelik terug na pryse soos dit was voor die pandemie alles tot stilstand geruk het….

Onlogiese ANC besluite

Krisis -situasies en -besluite het die snaakse vermoë om ‘n persoon se denk vermoëns te beproef.  Die Covic Virus het duidelik ‘n impak gemaak op diegene wat besluite moes neem…

Beperkings moet opgehef word

TLU SA is oortuig dat alle COVID-19 beperkings opgehef moet word. “Ons besef die gevaar van COVID-19, maar gegewe die onbepaalde tyd wat dit nog met ons gaan wees, is…

Ebola virus lei tot pandemie

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) het in ’n verslag daarop gewys dat die koronavirus nie die enigste pandemie is nie, aangesien die Ebola virus ook in die Kongo vir die…

VSA: Swart rassisme word ontbloot

Die ongewapende Afrika-Amerikaner, Georg Floyd, het toe nie beswyk weens die optrede van ’n polisiebeampte wat hom teen die grond vasgedruk het nie. Ondersoek wat gedoen is, toon dat die…

VSA: Melanie oorskadu Joe Biden

Die Demokratiese Party in Amerika se presidents-kandiedaad Joe Biden, sê die polisie moet geleer word om mense in die bene te skiet in plaas van in die hart. Die opmerking…

Virus hantering: Swede stel ondersoek in

Die Skandinawiese land Swede het nou besluit om ’n ondersoek te doen na die wyse waarop die koronavirus pandemie in die land bestuur is. Dit kom nadat die regering uit…

Duitsland wil vrederegter speel

Duitsland wil nie sien dat die spanning op die handelsgebied tussen Sjina en Amerika lei tot ’n “onherkenbare” situasie nie, sê die Ministe van Buitelandse Sake, Heiko Maas. Die minister…

Koronavirus ontwrig pasiënte met kanker en diabetes

In ’n nuwe studie wat deur die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) gedoen is, word aangetoon dat gedeeltelike of selfs volledige onderbreking van gesondheid dienste ondervind is met kanker en diabete…

SA Virus status

Die getal bevestigde infeksie gevalle in Suid-Afrika het met 1,674 gestyg in die voorafgaande 24 uur van Maandag, wat die totale infeksies nou tot 34,357 laat styg. Die virus verwante…

Bedenklike leierskap

Die bewys van sterk leierskap word bevestig in die uur van krisis wanneer ’n leier met pynlike korrektheid ’n situasie opsom en sy besluit se formuleer dat dit die krisisuur…

Die ANC struikel in hofsaak

Die regering van president Ramaphosa het ’n lgehele mislukking gehad in sy laaste poging om ’n vertraging te bewerkstellig in die eerste uitdaging in die hof oor die tabak verbod….

Lewensbrood

Die volgende dag het hy weer uitgegaan, en daar was twee Hebreeuse manne wat met mekaar veg. Hy vra toe vir die een wat ongelyk gehad het: Waarom slaan jy…

Cyril se groot skrik

Nadat die land vanaf Fase 5 na Fase 4 verskuif het met die inperking maatreëls, het hy glo erken dat die verbod op sigarette moontlik verkeerd benader is. Tydens ’n…

Fase 3 se toelaatbare verhoudings

Die veranderings wat Fase 3 teweegbring het ’n paar nuwe reëls wat op die publiek van toepassing is wat voorheen aansienlik strenger was. Van die belangrikste toegewings is die toelating…

Lig die glasies en drink ’n dop

Alkoholiese drank is nou weer te koop in drankwinkels, en selfs ny restourante kan dit gekoop word onder voorwaarde dat dit nie op die perseel gedrink word nie. Die opheffing…

Wes-Kaap se skole begin

Terwyl die ANC regime se swak beplanning gelei het tot ’n verdere uitstel van die datum waarop skole heropen vir Graad 7 en Graad 12 leerlinge, het Wes-Kaap gister sy…

Baie besighede gaan sukkel

Sedert 1 Junie is die grootse deel van die sakesektor se deure weer oop vir besigheid, maar finansiële deskundiges waarsku dat dit nie beteken dat alle sakeondernemings dadelik goeie besigheid…

Ons wil rook, eis verset optog

Die optog gangers na die Uniegebou in Pretoria sê die verbod op die verkoop van sigarette moet opgehef word, want daar is duisende mense wat wil rook, en diegene wat…

COVID-19 word minder gevaarlik

Alhoewel nie alle wetenskaplikes en navorsers saamstem nie, het ’n senior wetenskaplike in Italië gesê die grootste gevaar van die COVID-19 virus het :verlore” gegaan. Hy sê die virus het…

VSA stuur malaria entstof na Brasilië

Die Verenigde State van Amerika het die swaar geteisterde Brasilië van 2 miljoen dosisse malaria entstof (hydroxychloroquine) voorsien as deel van ’’n hulpprogram teen die verspreiding van die nuwe koronavirus….

Britse koningin is te perd!

Die bejaarde Britse Koningin Elisabeth is deur ’n fotograaf afgeneem terwyl sy in saal op ’n 14-jarige ponie se rug is by die Windsor Park. Sy het die dapper daad…

Brasilië: duisende nuwe infeksies

Brasilië se infeksie verslag van Maandag toon dat die land reeds meer as 500,000 bevestigde gevalle het van die nuwe koronavirus. Die Wêreldbank het in ’n verklaring gewaarsku dat die…

Tropiese storm: El Salvador in noodtoestand

El Salvador het inderhaas ’n noodtoestand afgekondig toe die eerste tropiese storm van die jaar die gebied getref het. Die seisoen se eerste storm van oor doe Stille Oseaan het…

Skole – Oop of toe?

Die debat rondom die heropening van skole woed steeds voort.  Die Departement van Basiese Onderwys met Angie Motshekga in beheer strompel van een verklaring na die ander. Druk groepe en…

George Floyd se dood laat VSA brand

’n Polisiebeampte wat nou van moord aangekla word nadat hy ’n swart oortreder se dood veroorsaak het, is die oorsaak dat swartes in die VSA nou die land aan die…

Twee manne vaar die ruimte in

Doug Hurley en Bob Behnken het ’n historiese reis aangepak toe hulle Saterdag met die SpaceX ruimte missiel vertrek het na die Internasionale Ruimtestasie. Die NASA projek is van historiese…

Wes-Kaap drankbedryf verloor werkers

Die Wes-Kaap se drankbedryf het duisende werkers verloor weens die inperkings maatreëls, en nagenoeg 18,000 mense sit nou sonder inkomste. Alhoewel die verkope van alkoholiese drank weer vanaf 1 Junie…

Nuusflitse

Sakelui vas Inspekteurs vind honderde instansies in SA wat nie voldoen aan die gestelde vereistes by die werkplek om die verspreiding van COVID-19 virus te bekamp nie, en word glo…

SA Virus status

Totale aantal infeksies is nou meer as 30,000 Die nuwe infeksies was Saterdag 1,837 Totale sterftes 611 Totale aantal getoets is slegs 680,175

OB vrygestel van hof koste

Die Openbare beskermer het nie nodig om in haar handsak te delf vir die betaling van hofkoste nie, wat haar waarskynlik groot verligting gebring het. Die Grondwethof het Vrydag beslis…

Valke soek SA Bitcoin man

Virtuele beleggers in die Bitcoin virtuele betaalstelsel is waarskynlik hulle geld kwyt, want die Valke I op soek na die man wat miljoene Rand se beleggingsgeld ontvang het. Bewerings word…

Die Oproep tot nasionale biddag

Die Calvinistiese Alliansie neem dankbaar kennis dat dit God behaag het om die regering te beweeg tot die regte optrede, dat kerke eredienste kan hervat in die nabye toekoms. Met…

Motor rubriek – Renault Triber 1,0 Prestige

  Hierdie “klein” motor beloof om nog “groot” te word wanneer daar in gedagte gehou word dat sedert die terugkeer van Renault na SA, hoe gewild die Renault produk geword…

Renault sny uitgawes met €2 miljard

Die sukkelende Franse motorvervaardiger Renault het aangekondig dat hy van voorneme is om sowat €2 miljard aan uitgawes te verminder. Om dit te doen sal 15,000 werknemers afgelê word, en…

Militêre aanval sal Taiwan snoer

Sjina wil Taiwan militêr binneval as daar geen ander metode is om ’n stop te sit aan die land se strewe om algeheel onafhanklik te word. Dit is die siening…

Hong Kong waarsku VSA oor inmenging

Terwyl honderde inwoners besig is om hulle uittog uit Hong Kong te beplan, het die stad se owerheid die VSA gewaarsku om weg te bly uit die stad se interne…

Sy moniteer Duitse troepe

Duitsland et ’n nuwe Kommissaris vir Gewapende Magte aangewys wat die taak het om soldate se bekommernisse en griewe aan te hoor. Die aspekte wat behartig word wissel van klagtes…

Meer Westerlinge verlaat Hong Kong

’n Al groter aantal inwoners van die Hong Kong wêreldstad sê hulle gaan nie langer in die eens vreedsame stad woon nie omdat die stad se toekoms nie rooskleurig is…

Brasilië infeksies styg skrikwekkend

Die koronavirus infeksies het die afgelope paar dae teen ’n skrikwekkende tempo toegeneem, en die sterftes wek ernstige kommer in die Wêreld Gesondheid Organisasie. Verlede Vrydag is gerapporteer dat Brasilië…

Dit gaan sleg in VSA

Die omstandighede waarin Amerika hom tans bevind, is besig om ’n swaar las op die land se ekonomiese struktuur te plaas, maar die grootste las is waarskynlik op die belastingbetalers…