Monthly Archives: June 2020

Fase 3 laat geweld weer toeneem

Die instelling van Fase 3 wat die beweging van mense toelaat, het die geweld laat toeneem, en word versterk met die beskikbaarheid van alkoholiese drank. Die jongste voorval van ’n…

Noord-Korea in konferensie oor finansies

Die leier van die kommunistiese regering, Kim Jong-Un, het die fokus nou verskuif van die ontwikkeling van sy kernwapen projek, om eers aandag te gee aan die knellende ekonomiese probleme…

VSA onttrek duisende troepe uit Duitsland

Terwyl sekere politici die VSA se besluit om 9,500 troepe terug te trek uit Duitsland, het die Duitse Minister van Buitelandse Sake gesê Berlyn neem kennis van die besluit van…

Lufthansa bied waarborg vlugte

Die hoof van die Duitse lugredery Lufthansa, sê in ’n verklaring dat die redery nou waarborg vlugte bied wat sal verseker dat mense weer veilig sal kan terugkeer na sy…

Vandale laat Britte tande kners

Protesteerder in die Verenigde Koningkryk het die Slawe standbeeld van sy voetstuk verwyder en dit met plastiek beskerm waarna die in die water neergelê is om hulle misnoeë te kenne…

Iran flikflooi na VSA

Die swaar sanksies van Amerika teen Iran is waarskynlik die hoofrede waarom Iran versigtige voelers uitsteek na die Amerikaanse regering, sonder om die indruk te skep dat hulle bereid is…

Britse polisie onder druk in Londen

Die Britse polisie verkeer onder hewige druk weens die onophoudelike verset van hoofsaaklik swartmense wat in hulle tienduisende aan ’n straat optog deelgeneem het wat nie sonder geweld was nie….

Pizzas word gratis afgelewer

Jean Van Landeghem, ’n 65-jarige inwoner van Turnhout, in België sê hy word geteister met die baie pizzas wat by sy huis afgelewer word. Die pizzas word by sy voordeur…

Burgerlike skuldlas te groot

’n Skuld adviseur het in sy kwartaal verslag gewys op die skuld indeks wat toon dat SA reeds voor die pandemie, in ’n onbenydenswaardige posisie verkeer met sy geweldige skuldlas….

Onderwys krisis vergroot steeds

Die opvoedkunde het sedert die koronavirus die land getref het, ’n klok laat lui wat vêrreikende gevolge inhou vir die opvoedkunde in die land. Die tydperk van Fase 5 en…

SAKP vra die onmoontlike

Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Pary, wat deel van die ANC alliansie is, het nou die onmoontlike van die regering gevra en sê die R350 wat tans aan werklose mense betaal word,…

Swaar tyd wag op toeristebedryf

’n Lang tyd van min besoekers uit die buiteland is een van die hoof redes waarom Suid-Afrika ’n moeilike tyd tegemoetgaan wat ’n sterk finansiële terugslag beteken. Die belemmering van…

“Black Friday” veldtog van ANC skerp gekritiseer

Advokaat Jurg Prinsloo SC het as leier van die Afrikaner Selfbeskikking Party skerp gereageer teen die optrede van die regerende party in SA. Op Donderdag 4 Junie 2020 is daar…

Wit en Swart

Met die dood van ‘n Amerikaanse Neger het die wêreld in oproer gekom. Nie net in die VSA nie maar in bykans elke land is daar skielik betogings en optogte…

Nuwe belasting-aanslag

Die SA Inkomstediens het die 2020-indieningsdatums bekend gestel, met ‘n nuwe aanslag op belastingbetalers. Gedurende Augustus gaan sogenaamde geoutomatiseerde aanslae uitgereik word.  Die SAID wil hiermee hul migrasie na ‘n…

Motor rubriek – Jaguar F-Type P300

Wanneer die Jaguar F-Type Roadster onder oë geneem word, gaan ‘n mens se gedagtes onwillekeurig terug na die dae van die E-Type ‘n aantal dekades gelede. Van voor gesien was…

Franse skiet terroriste leier

’n Terroristeleier van Noord-Afrika, wat bevelvoerder was van Al-Kaïda en ook betrokke was by die Jamaat Nusrat al-Islam beweging is deur Franse weermaglede gedood. Die terroriste leier, bekend as Droukdal,…

Dreigende breuk in WGO geledere

Die mistasting van die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) wat aanvanklik verkeerdelik opgetree het deur die COVID-19 virus sonder erns benader het, is besig toenemende weerstand op te bou. Aanvanklik was…

Noord-Korea steun HK veiligheidswet

Die Minister van Buitelandse Sake in Noord-Korea het met die Sjinese ambassadeur geskakel om sy land se steun vir Sjina se nuwe veiligheidswet in Hong Kong. Die staatsbeheerde nuusagentskap KCNA…

Hong Kong media vrees vervolging

Die boodskap het hard en duidelik neergeslaan teen die ore van die produseerders van Radio Televisie HK (RTHK) toe Sjina op 19 Mei goedgekeur het dat nuwe “veiligheidswette” in Hong…

Virus saai verwoesting in Suid-Amerika

Minstens twee state, Brasilië en Meksiko gaan gebuk onder die verspreiding van die nuwe koronavirus, en die sterftes styg daagliks tot ontstellende getalle. Brasilië se sterftes is nou hoër as…

Merkel nie lus vir 5de termyn

Bondskanselier Angela Merkel van Duitsland het gerugte verwerp dat sy vir ’n 5de termyn in haar amp beskikbaar sal wees, en gesê haar besluit van 2018 om na die huidige…

Duitse ekstremiste in Rusland opgelei

Militante ekstremiste in Duitsland kry militêre opleiding in ’n Russiese opleidingskamp volgens nuusberigte in die land se koerante. Die owerheid in Duitsland sê die mense kan nie verbied word om…

Ekonomiese perspektief om van kennis te neem

President Ramaphosa volhard om by geleentheid baie spesifieke ekonomiese beleids-uitsprake te maak. Alles word omsigtig agter die skerms gemanipuleer deur Ramaphosa die poppemeester: Tans is die EFF en Zuma-kampe se…

Onbevoegde OB verloor weer

Die omstrede Openbare Beskermer, Busiswe Mkhwebane, het weereens ’n bloutjie geloop in die Hooggeregshof, wat kenners die wenkbroue lig oor haar bevoegdheid. Busiswe Mkhwebane het ’n verslag vrygestel in Augustus…

City Power vervolg onwettige krag verbruikers

Sakeondernemings met onwettige elektriese koppelings gaan nie net sien hoe sy koppeling tot niet gemaak word nie, maar gaan ook ’n boete kry wat selfs R1 miljoen kan wees. Huisbewoners…

Kwarantyn: Regering verloor weer

Die ANC regering het weereens ’n Hooggeregshof saak verloor waarvoor die belastingbetalers moet opdok omdat hy ondeurdagte besluite op die inwoners van die land afdwing. Die Hooggeregshof in Pretoria het…

Lewensbrood

En Moses het ingewillig om by die man te bly, en hy het aan Moses sy dogter Sippóra gegee. En toe sy ’n seun baar, het hy hom Gersom genoem….

Toets ontledings in massiewe agterstand

Suid-Afrika se agterstand met die verskaffing van laboratorium verslae oor toets resultate van koronavirus gevalle, laat veel te wense oor. Die COVID-19 toets agterstand het nou reeds die 80,000 merk…

Polisie brutaliteit weer onder soeklig

’n Uitgebreide ondersoek na polisie geweld teen burgerlikes tydens die inperkings tydperk het nou weens talle voorvalle, ’n dringende noodsaaklikheid geword. Met ’n voorbeeld van die geval in Amerika, waar…

Hooggeregshof wag vir Dlamini-Zuma

Die regering leef swaar onder die reeks hofsake wat teen hulle gevoer word en ’n tweede verloor in die Hooggeregshof is slegs die begin van meer sake wat kan volg….

Chaos tydens geldwa kaping

’n Chaotiese toestand het ontstaan toe ’n aantal kapers gepoog het om ’n geld-wa te kaap en die poging verkeerd geloop het. Die transito geld-wa is in Krugersdorp gekaap terwyl…

Virus: Meksiko meer sterftes as VSA

Met Brasilië in die tweede plek van lande wat die grootste verspreiding en sterftes weens die koronavirus pandemie, is Meksiko vinnig oppad om ook een van die voorste lande te…

Noord-Korea waarsku suidelike bure

Die suster van Noord-Korea se leier het ’n dringende waarskuwing gerig tot sy suidelike buurland, Suid-Korea, om sy verspreiding van propaganda brosjures wat teen die noorde gerig is, onverwyld te…

Duitsland wil ekstremiste uit weermag hou

Die Duitse regering het aangedui dat stappe gedoen gaan word teen ekstremistiese elemente in die weermag. Die ekstremiste sal geïdentifiseer word, en daarna afgedank word in gevolge die Duitse Militêre…

Kosovo kies regse premier

Die oorlog geteisterde Kosovo in die oostelike gebied van Europa het vir die eerste keer ’n regse Eerste Minister verkies nadat hy belowe het om ’n finale ooreenkoms met sy…

Britte verhuis na Duitsland

’n Toename van Britse burgers wat na Duitsland verhuis, word die afgelope maande ondervind, en word deels toegeskryf aan die vrees vir ekonomiese agteruitgang na die uittrede uit die Europese…

Sjinese vlugte na VSA verbied

Die Amerikaanse Wit Huis het aangekondig dat hy beplan om ’n verbod te plaas op die landing van Sjinese vliegtuie in die land. In ’n verklaring word gemeld dat die…

Diesel storting lei tot noodtoestand

Meer as 20,000 metrieke ton diesel het in die Russiese Ambarnaya rivier beland wat die president, Vladimir Poetin genoodsaak het om ’n noodtoestand af te kondig. Die diesel storting het…

Regime probeer weer die hof vermy

Vir die tweede keer binne een week probeer die regering verhoed dat sy sigaret-fiasko in die Hooggeregshof besleg word. In sy tweede poging om die hofsaak uitgestel te kry, en…

Verbruikers kry finansiële klappe

Terwyl sekere winkelgroepe nou reeds voorbrand maak dat hulle prysstygings verwag, is daar nog twee ander finansiële monsters wat wag om swaar verdiende geld op te slurp. Indien die kragvoorsiener,…

Uit my Kuierkombuis

Daar kry ons so twee of drie  dae en nagte winter ……. en daarna amper somersweer gedurende die dag … maar,  die winter is wel met ons!  Dit vra vir…

Nkosazana Dlamini-Zuma, jou septer val

Die ANC se minister Nkosazana Dlamini-Zuma se septer is besig om te val, en die val daarvan kan enorme betekenis hê vir Suid-Afrika, mar ook vir die regerende party. Dit is…

Lewensbrood

En toe Farao van dié saak hoor, het hy probeer om Moses dood te maak. Maar Moses het van Farao af weggevlug en in die land Mídian gaan woon. En…

Goodwill kry reuse verhoging

Die provinsiale regering van Natal het die jaarlikse begroting van die Zoeloe koning, Goodwill Zwelithini met R4,5 miljoen verhoog tot ’n allemintige totaal van R71,3 miljoen. Premier Sihle Zikalala van…

SA se morele verval

Sedert die aanbreek van die sg. Lokasie sepies op televisie het die morele en sedelike verval onder ons mense en veral die jonger garde met rasse skrede toegeneem.  Die invloed…

Australië beleef resessie

Die jongste syfers wat in Australië vrygestel is, dui daarop dat die land ’n resessie beleef volgens die land se Buro van Statistieke wat Woensdag vrygestel is. Alhoewel die syfers…

Republikeine kan Iowa setel behou

Die verkose lid van die Amerikaanse Kongres, Steve King, het die verkiesing op die Republikeine se party-nominasie byeenkoms in die deelstaat Iowa verloor. Die Republikeine het Randy Feenstra, ’n senator…

Raak ontslae van die minister

Woede is aan die oplaai onder ouers en leerkragte oor die onbekwame wyse waarop die Minister van Basiese Onderwys die onderwys hanteer met die heropening van skole. Die Wes-Kaap het…

Amerika buk onder swart geweld

Net soos wat die swart opstande dekades gelede in Suid-Afrika die oorsaak  was vir ’n koor van wêreldleiers om die land te boikot, net so kry die Amerikaners die wrang…