Monthly Archives: June 2020

Bishop Bavin Skool sluit sy deure

Die Bishop Bavin Skool in Bedfordview het ssy deure gesluit en talle matrikulante in die helfte van hulle finale skooljaar in die duister gelaat. Die skool het glo ’n finansiële…

Uitbuiting word prioriteit

Terwyl honderde mense afhanklik geword het van ’n klein toelaag deur die staat weens onverwagse werkloosheid, het verskeie winkelgroepe se pryse skielik die hoogte ingeskiet. Die welbekende “spesiale aanbiedinge” het…

Motor rubriek – Land Rover Discovery Sport D180 R-Dynamic

Wanneer die naam Land Rover gehoor word is ‘n mens nogal geneig om te dink aan die Land Rover wat ‘n aantal dekades al in gebruik is in die Weermag….

Olieprys styg te stadig

Die internasionale prys vir Brent ru-olir styg te stadig volgens sommige olie produserende lande van die wêreld, en neig dikwels om weer te daal na laer vlakke. Gedurende die koronavirus…

Skool groen skilpaaie groter as peilings

Die wêreld se grootste bevolking van groen skilpaaie in feitlik twee keer so groot as wat die peilings van die verlede aangedui het. Wetenskaplikes het die afgelope week die ontdekking…

Franse vorm koalisie teen terroriste

Uit Dakar word berig dat die Franse regering van president Emmanuel Macron, ’n nuwe strategie volg om die terroriste in Afrika lande te beveg. Frankryk het ’n koalisie van Wes-Afrika…

Vrese vir tweede COVID-19 pandemie

Vrese dat ’n tweede vlaag van virus infeksies die Verenigde Koninkryk kan tref, en selfs wêreldwyd kan versprei, is die afgelope week deur deskundiges en wetenskaplikes geopper. Met ’n rekord…

Europa verwelkom toename in wolf bevolking

Europa se wolf bevolking het ’n geringe groei getoon in die afgelope jare nadat strenger beskerming in wetgewing vervat is. Die Europese Hooggeregshof het beveel dat die wolf bevolking beskermde…

Farmaseutiese instellings maak gereed

Uit Duitsland word berig dat die groot farmaseutiese instellings besig is om gereed te maak sodat genoeg bottels beskikbaar sal wees sodra ’n entstof gereed is teen die koronavirus, COVID-19….

Sanksies teen Internasionale Kriminele hof

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het goedgekeur dat sanksies ingestel word teen die Internasionale Kriminele Hof (IKH) weens die organisasie se beskuldigings teen VSA soldate. Die VSA stel ekonomiese en…

Talle onderwysers in Wes-Kaap met infeksie

Die Wes-Kaapse Minister van Opvoeding, Debbie Schafer,  se woordvoerder sê talle onderwysers het infeksie opgedoen van die nuwe koronavirus. Die woordvoerder het bevestig dat 98 onderwysers reeds op 5 Junie…

Virus: SA se krisis kom later

Terwyl die aantal toets-pakkies nou onvoldoende is om alle pasiënte se resultate binne ’n redelike tyd te verstrek, het kenners begin met berekeninge oor die moontlikhede vir die res van…

Pandemie laat Edgars strompel

Bankiers, versekeraars en verhuurders staan deesdae in ’n lang ry om hand te hou vir ’n moontlike betaling wat Edgars kan bekostig. Krediteure is erg bekommerd oor die moontlikheid dat…

Navorsingsraad beoog talle afeggings

Die Landbounavorsingsraad het bekend gemaak dat afleggings beoog word, maar vakbonde skop hewig teen die besluit wat geneem is om die etiteit van ondergang te red. Die Navorsingsraad sit in…

Perspektief: Liberale skynheiligheid

Vir dekades reeds verguis die liberale dampkring enige wie nie met hul stiksienigheid wil saamgaan nie. Benewens dat geen alternatiewe denkwyse geduld word nie, is die naas-grootste “sonde” vir die…

Lewensbrood

Daarop verskyn die Engel van die HERE aan hom in ’n vuurvlam uit ’n doringbos. En toe hy weer sien, brand die doringbos in die vuur, maar die doringbos word…

Verkiesingswet ongeldig verklaar

Die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika het die huidige Verkiesingswet as ongrondwetlik verklaar. Regter Mbuyiseli Madlanga het dit in sy uitspraak bekend gemaak gedurende die afgelope week, en kom as gevolg…

Omkoop geld deur premier betaal

Lesotho se voormalige Eerste Minister, Thomas Thabane, en sy huidige vrou het klaarblyklik $24,000 betaal aan iemand om sy vorige vrou te vermoor. Die vorige vrou, Lipolelo, is drie jaar…

Sassa belowe dubbele betalings

Duisende eisers van werkloses war kwalifiseer vir die R350 per maand wat deur Sassa uitbetaal word, moes Meimaand sonder die betaling huiswaarts keer, om weer in Junie te probeer geholpe…

Swaar reën en koue in Kaapstad

Kaapstad het sedert Donderdag nie net ’n koue front wat die inwoners laat bibber van die koue nie, maar dit het ook gepaard gegaan met swaar reën wat te midde…

Sjina weier kernwapen gesprek

Die kommunistiese regering in Beijing het die moontlikheid om deel te neem aan die kernwapen gesprek tussen Rusland en Amerika, van die hand gewys. Die gesprek wat ondermeer die moontlikheid…

Vandalisme: Columbus standbeeld onthoof

Afrika-Amerikaners het hulle vandalistiese geweld voortgesit en ook die standbeeld van die beroemde ontdekkingsreisiger, Christopher Columbus, beskadig. Die vandale wat onder die valse voorwendsel van verset oor George Floyd se…

Senator Romney sê Trump sal wen

Senator Mitt Romney, die Republikeinse verteenwoordiger van Utah,het in ’n mediaverklaring gesê die berig wat deur die linkse TV kanaal van CNN uitgesaai word dat die president die verkiesing gaan verloor,…

Hong Kong in rep en roer oor wette

Hong Kong se demokratiese aktiviste is weer besig om ’n reeks verset optogte in die stad te organiseer, maar met die eerste poging is meer as 50 mense gearresteer deur…

Regeer Kim Yo Jong Noord-Korea?

Die kommunistiese leier van Noord-Korea, Kim Jong-Un se 32-jarige suster, Kim Yo Jong, is klaarblyklik besig om die plek van haar broeer in te neem deur radikale uitsprake te maak…

SA Virus status

Die jongste inligting toon dat bykans een miljoen mense getoets is vir moontlike infeksie, mar dat die laboratorium so vêr agter is dat toetse ook nie van veel waarde is…

Welkome reëns in die Wes-Kaap

Goeie neerslae in die afgelope 24-uur aangeteken in groot dele van die Wes-Kaap. Plekke in Namakwaland het broodnodige reëns gehad.  Reën het wyd voorgekon vanaf plekke soos Heidelberg tot bo…

Die Kubane is duur arbeid

Die regering moet onthou dat hy R735,000 sal moet opdok vir die brigade se registrasie wanneer die Kubaanse dokters met hulle werksaamhede moet begin nadat hulle uit kwarantyn vrygelaat is….

Uit my Kuierkombuis

Daar word weer koue voorspel later in die week ………… tot onder vriespunt! Dit vra vir warm sop!  ‘n Interessante sop wat oor my pad gekom het en wat baie…

SÓ MOET JULLE DAN BID:

Laat U wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde. Wat is God se wil? Die Here Jesus som die wil van God op in hierdie…

Plaaswagte geaktiveer na druk van TLU SA

Na openbare druk gefasiliteer deur TLU SA, kan Plaaswagte uiteindelik weer wettig voortgaan. TLU SA het in April ‘n dringende beroep op die Minister van Polisie, mnr. Bheki Cele en…

WVF betaal miljarde uit

Die Suid-Afrikaanse Werkloosheid Versekeringsfonds (WVF) het die afgelope weke volstoom gewerk en miljarde Rand is uitbetaal aan mense wat eise ingedien het. Daar het egter nuwe vrae ontstaan oor die…

Rekord van Nederlandse biblioteek

’n Boek wat uitgeneem is by ’n Nederlandse biblioteek gedurende Maart 1981, is nou na dekades weer terug op die rak om uitgeneem te word. Die bibliotekaris het gesê die…

Duitsland: Verwyder “ras” uit grondwet

Nadat die wêreld in opstand gekom het oor die dood van Georg Floyd in die VSA, het ’n hernude vlaag van anti-rassisme na die oppervlakte gekom, en Duitsland dalk heel…

Trump kan verkiesing verloor

Meningspeilings in die VSA dui daarop dat indien ’n verkiesing nou gehou sou word, president Donald Trump ’n groot nederlaag sal lei. Die meningspeiling toon dat die Demokrate se voormalige…

Nieu-Seeland verklaar virus vry

Die Eerste Minister van Nieu-Seeland het gesê die land word virus-vry verklaar, maar dadelik gewaarsku dat dit harde en deeglike werk sal kos om dit so te hou. Die land…

Vietnam en EU sluit indrukwekkende ooreenkoms

’n Vrye handel ooreenkoms is deur die Europese Unie met Vietnam gesluit, wat as ’n belangrike en mees ambisieuse deurbraak beskou word. Die ooreenkoms sal ook die suidoostelike staat in…

Dank God – ook vir Covid-19

Die goeie sou ons van God aanneem, en nie ook die slegste aanneem nie? (Job 2, vers 10) Ons moet hierdie woorde, en kommentaar, verstaan in die lig van Romeine…

Sommige skole kon nie begin

Alhoewel die grootste aantal skole in die land heropen het, is daar ook verskeie ander wat ’n swak begin het omdat sommige klaskamers nie aan die vereistes voldoen het nie….

Duidelikheid geëis oor “radikale ekonomiese transformasie”

  TLU SA eis in ‘n ope brief aan die regering, geadresseer aan President Cyril Ramaphosa, duidelikheid oor stellings dat die nalatenskap van die ekonomie rassisties en kolonialisties is. Dié…

Afrikaner Selfbeskikking Party nie rassisties nie

Die Afrikaner Selfbeskikking Party (“ASP”), ǹ Christelike nasionalistiese party in Suid-Afrika, verklaar sy solidariteit met al die goeie mense van alle rasse wat as wetstoepassers in die Verenigde State van…

Griep vs Covic-19

Die Spaanse Griep in 1918/19 het meer as 300 000 Suid Afrikaners se lewens gekos, bykans 6% van die destydse bevolking van die land. Dus word die Covic-19 virus nie…

BP wil duisende poste afstel

Die Britse energie reus BP het aangekondig dat hy van voorneme is om met ’n proses te begin om duisende personeellede af te lê. Die maatskappy sê die olieprys het…

Moord protes

Die dood van ’n Amerikaanse burger, Georg Floyd, het die werleq se swartmense in opstand gebring omdat ’n blanke polisiebeampte klaarblyklik verantwoordelik is vir sy dood. Regoor die aarde het…

Poskantoor reg vir lisensie hernuwings

Die Poskantoor is gereed om die hernuwings van voertuig lisensie te hanteer, en mense word uitgenooi om die naaste takkantoor te nader om die hernuwings te laat doen. Die inperkings…

SA se liederlike polisie rekord

Suid-Afrika dra ’n polisie rekord wat nie net liederlik is nie, maar ook ’n skande is wat veel erger is as in enige tyd van die apartheids era./ Dit is…

Toename is alkohol verwante beserings

Die geweld wat weens die oormatige gebruik van alkoholiese drang aan die toeneem is, het ernstige vrae laat ontstaan oor wat die regering se motief was om alkoholiese drank se…

Lewensbrood

En God het hulle gekerm gehoor, en God het gedink aan sy verbond met Abraham, met Isak en met Jakob. En God het die kinders van Israel aangesien, en God…

Toets resultate bly krisis

Die grootste krisis in die stryd teen die verspreiding van die koronavirus, is die stadige terugvoer van toetsuitslae, wat meebring dat mense met infeksie dae lank onder ander mense rond…

Cosatu vra R1 triljoen

Die Cosatu vakbond het ’n beroep gedoen op die regering om R1 triljoen beskikbaar te stel om nuwe werksgeleenthede in Suid-Afrika te skep. Die massiewe bedrag moet aangewend word as…