Monthly Archives: June 2020

SA kan groot sterftes verwag

Die COVID-19 pandemie kan teen die huidige koers van infeksies en sterftes, lei tot groot getalle mense wat kan sterf aan die hoogs aansteeklike siekte. Deskundiges sê die gevaar bestaan…

Tweede slaghuis met honderde infeksies

In Duitsland is ’n tweede slaghuis, waar honderde mense werksaam is, op koerante se voorblaaie omdat werkers met infeksie gediagnoseer is. Die reuse slaghuise reeds meer as 600 van sy…

Nog een laboratorium begin mense toets

In die wedloop om die entstof teen COVID-19 gereed te kry, het nog ’n maatskappy met toetse begin op vrywillige mense. CurVac wil glo sy program op mense uitvoer maar…

Turkye ontplooi troepe teen Koerde

Uit Ankara word berig dat die Turkse Weermag sy spesiale troepemag ontplooi het in Irak om die Koerdiese rebelle te bestry. Die optrede volg na berigte in Turkye ontvang is…

Beijing kan tot stilstand kom

Die Sjinese hoofstad Beijing, waar etlike miljoene mense woon, kan binnekort tot stilstand geruk word weens die toename in koronavirus infeksies. Sjina het ’n week gelede slegs een geval van…

Duitsland betig Sjina en Indië

In ’n onderhoud met die Duitse media het die Duitse Minister van Buitelandse Sake, Heiko Maas, ’n ernstige beroep gedoen op Sjina en Indië om hulle grens geskil by te…

VSA in rasse oorlog

Die moord op ’n Afrika-Amerikaner wat volgens berigte deur ’n polisiebeampte gepleeg is, het nie net wêreldwyd opslae gemaak nie. Swartmense, gesteun deur ’n klein groepie blankes, het regoor die…

Goed gelowige volk

Die Afrikanervolk is ‘n goed gelowige volk. Dit sien ons in die geskiedenis waar ‘n Piet Retief goed gelowig in Dingaan se kraal gaan en uiteindelik aan ‘n paal sterf….

Volgende week se begroting lyk nie goed

Die Minister van Finansies, Tito Mboweni, lewer volgende week sy Nasionale Begrotingsrede wat gepaard gaan met enorme uitdagings. Ekonomiese deskundiges wys daarop dat die minister ’n onbenydenswaardige taak het om…

Lewensbrood

En nou, kyk, die jammerklagte van die kinders van Israel het tot by My gekom. Ook het Ek die verdrukking gesien waarmee die Egiptenaars hulle verdruk. Gaan dan nou heen,…

Zuma terug in hof

Die ANC se voormalige president, Jacob Zuma, sal volgende week sy opwagting maak in die Hooggeregshof van Pietermaritzburg. Zuma sal vir die hoeveelste keer in die hof verskyn oor die…

Regering versprei duisende watertenks

Sedert die stigting van die Nasionale Bevel Sentrum by die Rand Water, wat ’n agentskap van die Departement Water en Sanitasie is, het die regering sowat 19,000 tenks afgelewer. Daarbenewens…

Eskom verminder krag in Gauteng

Die nasionale kragvoorsiener, Eskom, is blykbaar in proses om die kragtoevoer na tien verskillende woongebiede in Gauteng te verminder. Volgens ingeligte bronne sal dit hoofsaaklik swart gebiede wees wat deur…

Kommer oor grendel toegewings

Meningsverskille heers tans oor die moontlike verslapping van inperking maatreëls, veral in die lig van die massiewe agterstand by toets laboratoriums. Met die vinnige styging in infeksie gevalle wat die…

Werkloosheid word skrikwekkend

Suid-Afrika se grootste kettingwinkel groep buite die voedsel bedryf, die Edcon groep, het bevestig dat hulle sowat 22,000 werkers kennis gegee het. Die werkers wat in Edgars en Jet werksaam…

Zimbabwe se inflasie hemelhoog

Die jaarlikse inflasiekoers van Zimbabwe het nou hemelhoog gestyg, en in April was dit reeds 765.6%, en het intussen tot 785.6% gestyg. Die inflasie syfers is deur die land se…

Regering gee duisende mense gratis TV

Met ’n swak argument as rede dat vrese sou bestaan oor sommige agtergeblewenes uitgesluit kan word om oor die TV kanale as leerlinge te studeer, het die ANC besluit om…

Brandstof word nog duurder

Noudat die herstel tydperk op ekonomiese gebied so noodsaaklik is, staar Suid-Afrika die een na die ander prysverhoging in die gesig. Die geskatte prysstyging is van krag vanaf die eerste…

Lewensbrood

Daarom het Ek neergedaal om hulle uit die hand van die Egiptenaars te verlos en hulle te laat optrek uit daardie land na ’n goeie en wye land, na ’n…

Regering beplan kernkrag sentrales

Die regering van president Cyril Ramaphosa het by monde van sy Minister van Energie Sake, Gwede Mantashe,  aangedui dat kernkrag sentrales op die program is vir die toekoms. Die minister…

Regering mis die kern van padverkeer

Die kern van ongelukke op die land se paaie word weereens gemis as die regering sy nuwe benadering bekend gemaak word. Die sogenaamde padreëls waarna gekyk word, sluit wel in…

Toegewings van Fase 3 eers Donderdag

Moontlike toegewings en verslapping van maatreëls in Fase 3 word waarskynlik eers Donderdag aangekondig na die sogenaamde Raad sy virtuele vergadering gehou het. Die Minister van Kleis Sake en Ontwikkeling,…

Virus: Adjunk-minister positief getoets

Die Adjunk-minister van Korrektiewe Dienste, Nkosi Phathekile Holomisa, het gister positief getoets vir die nuwe koronavirus. Die minister is spoedige beterskap toegewens deur die ANC regering en sê daar word…

Noord-Korea breek bande met Suide

Noord-Korea het Dinsdag die kantore aan sy kant van die grens met Suid-Korea opgeblaas en daarmee die verhouding met sy suidelike buurland verder verswak. Die kantoor kompleks is opgerig met…

Sjina vrees tweede pandemie

Die Sjinese kommunistiese regering het met hernude voorsorg maatreëls begin uit vrees dat Beijing ’n tweede koronavirus pandemie kan betree. Alle hoë risiko mense word verbied om die Sjinese hoofstad…

VSA ontmoet Sjinese in Hawaii

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, beplan om ’n Sjinese afvaardiging in die VSA se militêre basis in Hawaii te woord te staan. Die vergadering wat nog in…

Agt miljoen infeksies wêreldwyd

In Dinsdag se opname word aangedui dat meer as 8 miljoen mense wêreldwyd infeksie opgedoen het, maar dit is minder kommerwekkend as die feit dat baie meer mense hoë risiko…

VSA vegvliegtuig stort neer in oefening

’n Amerikaanse F-15 vegvliegtuig het in die Noordsee na die kusgebied van Engeland neergestort en reddingswerkers is gestuur om die vlieënier te probeer red. Die Amerikaanse Lugmag het gistermiddag bevestig…

VSA oud-Vloot offisier in Russiese tronk

’n Russiese hof in Moskou het ’n voormalige Amerikaanse Vloot offisier skuldig bevind en hom 16 jaar hardepad opgelê weens beweerde spioenasie. Paul Whelan se opgelegde straf is deur die…

Virus status in SA

Die Wes-Kaap het 73 van die 88 sterftes gehad in die afgelope 24 uur, met Gauteng wat 6 en Oos-Kaap 9 lewens verloor het. Die Minister van Gesondheid, Dr Zweli…

16 Junie – lewens wat saakmaak

Lewe is nie ‘n reg nie, maar ‘n gawe. Dit is ‘n gawe met ‘n aantal pligte, pligte bepaal deur die Gewer van daardie lewe. Verheerliking van die Skepper Naaste-…

Pandemie bekommernis

Wêreldwyd word tragiese gebeure bekendgemaak van mense wat deur die COVID-19 pandemie geraak is en groot ontwrigting en hartseer gebring het in huisgesinne en gemeenskappe. In Suid-Afrika is die verspreiding…

Weer diesel tekort in SA

Asof die land se ekonomie nie reeds genoeg terugslae gekry het nie, is daar weer ’n moontlikheid van ’n diesel tekort in die land. ’n Nuwe waarskuwing is uitgereik deur…

Bheki Cele skiet homself

Die Minister van Polisie, Bheki Cele, het met sy eie lippetaal homself raak geskiet en amper in die hart getref. Die minister slaag telkens daarin om die koerante te haal…

Lewensbrood

Verder sê Hy: Ek is die God van jou vader, die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob. Toe het Moses sy aangesig verberg, want…

Ons mense se “geloof”

Tydens die grendelsluiting het menige stemme opgegaan rondom die verbod op religieuse byeenkomste. Nou nadat toestemming verleen is dat kerke en kerk groepe wel eredienste mag hervat, met sekere voorskrifte, …

Vlak 3 gaan toegewings bring

Minister Jackson Mthembu het glo aangedui dat die regime die posisie van Fase 3 maatreëls Woensdag sal heroorweeg met die bedoeling om sekere dele van die maatreëls op te hef….

Krisis in Wes-Kaap toerisme bedryf

Die toerisme bedryf in die Wes-Kaap beleef ’n ernstige krisis weens die pandemie, en duisende werksgeleenthede kan in die slag bly. Die beskuldiging word gemaak dat die regering verantwoordelik gehou…

Johannesburg se raadslede is geldgierig

Terwyl die hele land gebuk gaan op ekonomiese gebied, en elke landsburger die rieme dunner sny om kop bo water te hou, is die Johannesburgse raadslede geldgierig genoeg om onverdiende…

Talle Wes-Kaap skole gesluit

Van die meer as 1,500 skole in die Wes-Kaap provinsie, het 61 reeds moes sluit en leerlinge sowel as onderwysers is terug huis toe. Die skole se sluiting weens die…

Russe bou Christelike katedraal ter ere van soldate

’n Nuwe Christelike kerk wat pas voltooi is, het die simbool  van Rusland se 75ste herdenking van die Tweede Wêreldoorlog geword. Din montering van ’n plaat met mosaïek uitgelê toon…

Swede versoek kernwapen beheer

Die Sweedse navorsingsinstituut SIPR het het sy kommer uitgelig oor kernwapen situasie in die wereld terwyl die lande hulle kernwapen instellings en wapentuig moderniseer. Die navorsers het gewaarsku dat die…

EU onderteken entstof ooreenkoms

Duitsland, Frankryk, Italië en Nederland het ’n kontrak onderteken vir ’n bestelling van 300 miljoen dosisse koronavirus entstof wat tans nog in die ontwikkeling stadium is. Al die Europese Unie…

Nasa stel vrou aan in leiersrol

Die Amerikaanse ruimtevaart agentskap Nasa het ’n veteraan in sy geledere aangestel as leier van die program, “Terug na die maan”. Sy was tot hede in beheer van die eerste…

Sjinees probeer VSA inligting steel

’n Sjinese militêre offisier is betrap toe hy probeer het om Kalifornië te verlaat met navorsings dokumente terwyl hy vroeër gelieg het op sy aansoek om as besoeker ’n toelating…

Die Vryburger Kinderfonds sal help

Die redaksie van Die Vryburger het kennis geneem van die sluiting van ’n Christelike privaatskool in Johannesburg, en het daarmee opnuut besef hoe noodsaaklik dit is dat ons lesers die…

16 Junie: Konsentrasiekamp dag

Vanjaar word konsentrasiekamp dag herdenk op Dinsdag 16 Junie. Van tyd tot tyd is dit nodig dat die Afrikaner Boerevolk herinner word aan die verlede. Behalwe dat dit ‘n mens…

Meer kan vanjaar sterf aan TB en Vigs

Die Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, het die naweek gesê die omstandighede is sodanig dat meer mense vanjaar weens tuberkulose en HIV verwante siektes gaan sterf. Na verwagting sal die…

Lewensbrood

Toe die HERE sien dat hy nuuskierig nader kom, roep God na hom uit die doringbos en sê: Moses, Moses! En hy antwoord: Hier is ek. En Hy sê: Moenie…

Openbare Beskermer onder soeklig

Volgens koerantberigte het die Speaker van die parlement besluit dat ’n komitee aangewys word wat sal bepaal of die Openbare beskermer uit haar pos ontslaan moet word. Die omstrede Openbare…