Monthly Archives: June 2020

Antarktika deur plastiek bedreig

Mikro grote plastiek deeltjies het nou tot in die wêreld se mees sensitiewe voedsel sisteem van Antarktika besoedel volgens die jongste studie. Die bevinding van wetenskaplikes het die kommer vergroot…

Vrystaat boere paraat teen aanvallers

Die Vrystaatse boere in die Ladybrand distrik het gewys dat dit belangrik is om blitsvinnig te reageer wanneer ’n nood roep van ’n mede boer gehoor word. Minstens 5 aanvallers…

Vakbonde gekant teen SAL reddingsplan

Hoe kan die regering meer as R30 miljard van die belastingbetalers se geld gebruik om die staat se bankrot entiteit, SAL, te probeer red van ondergang terwyl baie ander instansies…

Uit my Kuierkombuis

So saam met die koue,  kom die interessantste resepte na vore ………….. resepte van geregte en nageregte wat jou wese van binne warm maak!  Dit gee jou ekstra energie met…

Lewensbrood

Daarom het Ek besluit: Ek wil julle uit die ellende van Egipte laat optrek na die land van die Kanaäniete en Hetiete en Amoriete en Feresiete en Hewiete en Jebusiete,…

Nuusflitse

Akademiese skooljaar 2020 Daar is al meer aandrang dat die 2020 skooljaar opgeskort moet word. Skoolhoofde van die Wes-Kaap en Natal het in ‘n ope brief die regering versoek om…

Mbalula stert tussen die bene

Die minister van Vervoer Fikile Mbalula moes stert tussen die bene in Soshanguve padgee nadat huurmotor-eienaars nie tevrede was met sy verklarings nie. Mbalula se veiligheidswagte moes die SAPD  inroep…

TLU SA: Belê in planne van ekonomiese groei

  President Cyril Ramaphosa se blaam verskuiwing en beskuldigings oor ‘n kolonialistiese en rassistiese ekonomie, is petrol op die vuur van onsekerheid rondom die land se ekonomie.TLU SA bied jare…

Taxi bestuurders dreig weer

Die taxi bestuurders wat Maandag die strate van verskillende stede in Sentraal-Transvaal met protes optrede geblokkeer het, dreig al weer om die stede te ontwrig. Die taxi eienaars eis ’n…

Edcon se reddingsplan goedgekeur

Die sake reddingsplan wat sal lei tot die af verkoop van sekere dele van die kleinhandelaars afdelings, is goedgekeur tydens ’n vergadering van krediteure. Die afgelope Maandag is die vergadering…

Veiligheidsmag steeds sigbaar

Alhoewel daar twyfel bestaan oor hoe doeltreffend die SA Weermag se soldate is in die grendel tyd, wil dit lyk of hulle nog lank in die stede se strate gesien…

Ysland ondergaan honderde aardskokke

Die inwoners van Ysland het die afgelope maand letterlik honderde seismiese aktiwiteite beleef en die owerheid het gewaarsku dat die “Grimsvotn vulkaan” weer tot uitbarsting kan kom. Dit is die…

Vandale wil VSA kultuur vernietig

Die Amerikaanse protesteerders, wat hoofsaaklik uit die Afrika-Amerikaanse groep bestaan, is steeds besig met vandalistiese plundering van standbeelde in die land. Gedurende die afgelope Maandag het hulle probeer om te…

Hidro-elektriese dam kan oorlog bring

Ethiopië wil Afrika se kragtigste hidro-elektriese dam selfs sonder die samewerking of ooreenkoms van Sudan en Egipte finaliseer. Die samesprekings oor hoeveel water die opgaardam in die magtige Nylrivier uitgelaat…

VSA en Rusland praat oor kernwapen beheer

Senior diplomate van Amerika en Rusland is tans as die wêreld se twee grootste moondhede in kernwapens, en het bymekaar gekom met die oog op die sluiting van ’n kernverdrag,…

SA virus status

Die totale aantal infeksies het nou 102,000 bereik, met bykans 2,000 sterfgevalle wat op 22 Junie van toepassings was. Wes-Kaap is met byna 53,000 gevalle in die eerste plek, en…

Besin eer ons begin

Die spreekwoord wat menigmaal die Afrikanervolk laat wag het voordat ’n daad aangepak word, het ook vele male gesorg vir wyse besluite, en een daarvan was die besinning voor die…

Behoud van die Afrikaner se kulturele erfenis nie ʼn gegewe in ‘demokratiese’ SA

Dit het toe in die Vrystaat, soos verwag kon word, daartoe gekom dat die Afrikaner se kulturele erfenis in bepaalde akademiese kringe tot aanstoot geword het. Die afloop van die…

SA nader glo die draaipunt

Alhoewel daar groot meningsverskil is oor wanneer die land sy draaipunt sal bereik met die COVID-19 infeksies, en terwyl sommige daarop wys dat die aantal nuwe infeksies nog lank nie…

Sigaret maatskappye staan saam

Verskeie maatskappye in die tabak industrie is besig om die regering in die hof uit te daag oor die verbod op verkope van sigarette weens die pandemie. Die verkope van…

Lewensbrood

Toe sê God verder vir Moses: Dit moet jy aan die kinders van Israel meedeel: Die HERE, die God van julle vaders, die God van Abraham, die God van Isak…

Kriminele paradys sedert Fase 3

Die Suid-Afrikaanse bodem het in ’n kriminele paradys verander sedert die Fase 3 inperkings tyd aangekondig is. Die toename in kriminele dade het radikaal vermeerder en is besig om weer…

Munisipaliteit gee reuse verhogings

Die stad Johannesburg het ’n verhoging van 6,4% aangekondig vir sy raadslede wat die wenkbroue van inwoners laat lig en meninge hulle ontevredenheid uit basuin het. As dit ’n rede…

Planloosheid die grootste struikelblok

Die ANC se president Cyril Ramaphosa se krisisse word al meer weens die gebrek aan ’n sterk visie om die land te red uit die huidige rommelstatus dilemma. In plek…

Taxi bedryf bring Gauteng tot stilstand

Die swart taxi bedryf het Maandag die Gautengse stedelike gebiede ontwrig nadat die taxi base besluit het om protes aan te teken omdat hulle meer eis van die regering vir…

Taiwan vervaardig eie vegvliegtuig

Die Taiwanese President Tsai Ing-wen het die bekendstelling van ’n nuut ontwerpte vegvliegtuig van plaaslike oorsprong bygewoon, en die ontwikkeling daarvan word as ’n groot deurbraak van die land beskou….

EU en Sjina wil spanning verlig

Die Europese Unie en Sjina wil tydens ’n virtuele byeenkoms van hooggeplaastes probeer om die spanning te verlig wat tans byna breekpunt bereik het. Die spanning wat veroorsaak is deur…

Kitaar behaal rekord prys

’n Besondere kitaar van ’n kunstenaar, Kurt Cobain, waarmee hy ’n opvoering bespeel het in 1993, het ’n rekord prys behaal tydens ’n veiling. Die kitaar se verkoop het verskeie…

Serwiese president word herkies

Die eerste uitslae in die Oos-Europese  Serwië toon dat die huidige president, Aleksandar Vucic’s, ’n reuse oorwinning gaan behaal in die verkiesing. Opposisie partye het besluit om hulle eie beeld…

WGO meld van grootste infeksie styging

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) het in sy jongste verslag oor die infeksie van mense met die COVID-19 virus, gesê die wêreld het die afgelope naweek sy grootste toename in…

Persverklaring: Calvinistiese Alliansie

Die Calvinistiese Alliansie is ‘n organisasie wat oor kerkgrense heen hande gevat het met ander kerkgenoodskappe wat die doelstellings van die Calvinisme nl. die Reformasie van 1517 (Maarten Luther e.a.),…

Ramaphosa: SEB sal bly

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, het in sy aankondigings oor verslapping van maatreëls in Fase 3 van die geleentheid gebruik gemaak om ook ’n politieke kaart te speel. Die…

Groote Schuur in erge krisis

Die Groote Schuur hospitaal in Kaapstad is reeds 80% van sy kapasiteit beset nadat die instansie nog enkele weke gelede gereed was om die krisisse te hanteer. Benewens die bed…

Dit is ongesonde oefening

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) het gewaarsku dat die gebruik van ’n masker wanneer liggaamsoefeninge gedoen word, uiters nadelig is. Die toevoer van suurstof word belemmer deur die dra van…

Lewensbrood

Hierop het Moses tot God gespreek: Maar as ek by die kinders van Israel kom en aan hulle sê: Die God van julle vaders het my na julle gestuur, en…

Grendelsluiting en padblokkades

Sedert die grendelsluiting maatreëls aangekondig is, het die polisie en onderskeie verkeers owerhede padblokkades opgerig om verkeers bewegings te beheer. Daar is veral gelet op oor-grens beweging van een provinsie…

Ramaphosa die groot hakkelaar

Daar is nou deur die president van die Ruwe Suid Afrika aangekondig dat sekere toegewings gemaak word vir sektore wat nog gesluit is om weer sake te bedryf. Die ironie…

Motor rubriek – 1950 Studebaker Champion Custom

Die Studebaker Champion Custom was een van “daardie” Amerikaanse motors wat ‘n besonderse bakwerk vorm gehad het. Dit het ook bekend gestaan as die “Bullet nose” vanweë die bouvorm van…

Virus: Wêreldwye status kommerwekkend

Die wêreld se tweede grootste slagoffer van die nuwe koronavirus, Brasilië, het nou die een miljoen infeksie gevalle geregistreer. Daarbenewens het die land reeds meer as 52,000 mense aan die…

Virus: Eerste toets resultate binne 60 dae

Die toets resultate op mense wat reeds in aanvang geneem het en gedoen word se uitslae word binne 60 dae verwag. Die Duitse maatskappy wat met die toetse begin, het…

Duitse bevolking styg reëlmatig in getalle

Die bevolking van Duitsland was 83,2 miljoen aan die einde van 2019, wat ’n 0.2% toename is teenoor die 2018 syfers. Die styging wat ondervind is, is deels as gevolg…

“Jammer sê is nie genoeg”

Die Britse finansiële instellings wat baat gevind het by die stelsel van slawerny, soos toegepas en gebruik is in die tyd toe slawe nog ’n wettige praktyk van arbeid was,…

Suid-Korea se sleutel minister bedank

Een van Suid-Korea se sleutel ministers, het sy bedanking ingehandig en die president, Moon Jae-in het die bedanking aanvaar van ’n sleutel figuur wat die verhouding met die kommunistiese Noord-Korea…

Ekonomie beïnvloed VSA verkiesing

Die werklikheid van die ekonomie is die heel belangrikste faktor in die Amerikaanse presidentsverkiesing, maar dit hang ten nouste saam met ander elemente wat mense se oortuigings beïnvloed. Die Amerikaanse…

Biden kan verkiesing wen

Die Amerikaanse presidentsverkiesing word in November gehou tussen die voormalige Vise0President Joe Biden en die huidige president, Donald Trump. Die jongste meningspeiling toon egter dat Joe Biden sy voorsprong vergroot…

DIE AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY EIS ONMIDDELLIKE NAKOMING VAN DRIE EISE GERIG AAN DIE SUID-AFRIKAANSE REGERING

Die AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY (“ASP”) het vanoggend in ʼn ope brief van sy leier, advokaat Jurg Prinsloo SC, aan president Cyril Ramaphosa drie skriftelike eise gestel en geëis dat die…

Ons groet die tjekboek

Oor dekades heen was die tjekboek die beste betaal stelsel wat ons geken het en salaristjeks was trots inbetaal by die bank, en die geld word dan ook per tjek…

Lewensbrood

Maar Moses het tot God gespreek: Wie is ek, dat ek na Farao sou gaan en dat ek die kinders van Israel uit Egipte sou lei? En Hy antwoord: Ek…

Sterftes per ouderdom groep

Die sterftes weens infeksie van die koronavirus het sterftes in al die ouderdomsgroepe veroorsaak, maar die skedule toon dat ouer persone in die gevaarlikste groep is. Ouderdom               Sterftes 0-9                        …

Ramaphosa kondig verslapping aan

Die president, Cyril Ramaphosa, het verskeie toegewings gemaak wat van krag word onder streng voorwaardes van afstand wat gehandhaaf moet word. Dit was ’n verrassing om te hoor dat restourante…