Nuwe voorstelle oor bankrot SAL

’n Nuwe aanbeveling is gemaak dat die regime R2 miljard moet belê in ’n nuwe maatskappy wat die hele aandeelhouding van SAL aankoop.

Die konsep sake reddingsplan vir SAL se “redding” sal glo verskeie partye beïnvloed omdat dit sowat R21 miljard sal kos om SAL e red van bankrotskap.

Die vestiging van ’n nuwe redery in plek van SAL kry waarskynlik nie veel aftrek nie weens die bekommernis dat die nuwe redery dieselfde roete gaan “vlieg” as wat SAL tot bankrotskap gelei het.

Die instansies wat geld aan SAL geleen het, se bedrae is deur die groter krediteure gewaarborg, maar die reuse skuldlas wat miljarde Rand beloop, moet op een of ander stadium afgelos word.

Benewens die miljarde Rans wat gewaarborg is, word ’n verdere R600 miljoen benodig om skuld te vereffen wat die deur enige waarborge gedek is nie.