Moord protes

Die dood van ’n Amerikaanse burger, Georg Floyd, het die werleq se swartmense in opstand gebring omdat ’n blanke polisiebeampte klaarblyklik verantwoordelik is vir sy dood.

Regoor die aarde het swartmense met optogte begin, waarvan sommige gevalle gepaard gegaan het met geweld, terwyl ander gepoog het om vreedsaam op te tree.

Die eienaardige bly egter dat die swartes in Amerika hulle skuldig gemaak het aan vandalisme, om geboue, motors en ander eiendom te beskadig wat geen verband het met die dood van die Afrika-Amerikaner nie.

Die optrede van die betogers in Brittanje het ook ’n eie wending gehad toe die bekende Slawe standbeeld van sy voetstuk verwyder is en nadat dit in plastiek toegedraai is, in die water gegooi is.

In ander dele van die wêreld is soortgelyke vandalistiese dade verrig, alles om te bevestig en te sein dat “swart lewens saakmaak”.

Dan vind Suid-Afrika ook die vreemdheid van polisie brutaliteit wat hoogty vier in die land, en word gevra of daar geen optogte gehou word as swart op swart geweld uitoefen nie. Daar is immers ’n swartmens gedood weens die brutale optrede van polisiebeamptes.

In Suid-Afrika kry ons tientalle voorbeelde van moord  op blankes wat deur swart barbare gepleeg word, en dikwels op die mees barbaarse metodes, maar niemand dra ’n woord daaroor nie, en koerante is selfs huiwerig om die inligting in beriggewing te dra.

Die jongste wreedaardige voorval het hom afgespeel in Reivilo waar ’n egpaar deur die barbare gemartel is deur kookwater op hulle om te keer, terwyl daar geen motief is vir die daad nie.

Die blankes van die wêreld hou nie optogte daaroor nie, breek nie swartes se kulturele eiendom af nie, brand nie hulle huise en motors nie, en beskadig nie hulle sakeondernemings nie.

Hoekom nie?

Daar mag meer redes wees, maar as minderheid in die land, toon die blankes hul beskawingspeil daarmee, tree op soos ware Christen gelowiges, en vra biddend dat die barbare tot inkeer moet kom.