Lewensbrood

En Ek sal aan hierdie volk guns verleen in die oë van die Egiptenaars; en as julle dan trek, moet julle nie met leë hande trek nie,

maar elke vrou moet van haar buurvrou en van haar wat in haar huis vertoef, silwer — en goue voorwerpe en klere eis. En julle moet dit op julle seuns en dogters sit, en so Egipte berowe.

Exodus 3 v 21 en22