Inperkings regulasies ongrondwetlik

In ’n duidelike beslissing van die Hooggeregshof in Pretoria het die regter in sy uitspraak gesê die Vlakke 4 en 3 se regulasies wat geïmplementeer is deur die ANC regering, is beide ongrondwetlik en dus ongeldig.

Die regering se kabinet woordvoerder, ene Phumla Williams, het bevestig dat die regime beveel is deur die hof om sy regulasies te hersien sodat dit binne die bepalings van die Grondwet val.

Die regering het 14 tyd gekry om die wysigings aan te bring, en dat Nkosazana Dlamini Zuma in haar rol as voorsitter van die Nasionale Koronavirus Bevels Raad, verantwoordelik is vir die staatskoerant se wysigings aan regulasies.

.