Hierheen mag ons nie gaan

Mense mag nog steeds nie vriende en familie in hulle huise ontvang nie weens die berekende risiko dat iemand moontlik infeksie opgedoen het.

Die gevaar wat in oefen lokale bestaan, het ook nog ’n beletsel dat die fasiliteite gesluit moet bly.

Terwyl Vlak 3 met al sy latere toegewings nog van krag is, kan mense in groepe steeds nie oefeninge doen nie, en die dra van maskers bly van krag vir wanneer die woonhuis verlaat word.

Met verskeie sportsoorte wat nou mag plaasvind, is kontak sport steeds nie toegelaat nie en ander sportsoorte soos gholf en tennis moet sonder toeskouers plaasvind.

Wetenskaplikes en geneeskundiges vermaan mense om steeds die higiëniese maatreëls toe te pas en konsekwent toe te pas soos gereelde  hande was, en sosiale afstand te handhaaf in openbare plekke.