George Floyd se dood laat VSA brand

’n Polisiebeampte wat nou van moord aangekla word nadat hy ’n swart oortreder se dood veroorsaak het, is die oorsaak dat swartes in die VSA nou die land aan die brand gesteek het uit protes teen blanke polisie se optrede teenoor swart burgerlikes.

Die foto’s vertel die verhaal.