Daily Archives: June 30, 2020

Oos-Kaap gesondheidsdiens val plat

Die Oos-Kaapse gesondheidsdienste is besig om totaal in duie te stort en veroorsaak dat mense onnodig swaar kry en uiteindelik te sterwe kom. In sekere gevalle het pasiënte met mekaar…

Provinsiale grense oopgestel?

Die Minister van Toerisme het die naweek aangekondig dat toerisme organisasies voortaan besprekings kan aanvaar van mense wat in ’n ander provinsie wil vakansie hou. Vakansiegangers, hetsy vir ’n naweek…

Lewensbrood

Toe sê die HERE vir Moses: Steek jou hand uit en gryp dit aan die stert. Hierop het hy sy hand uitgesteek en dit gegryp, en dit het ’n staf…

Hierheen mag ons nie gaan

Mense mag nog steeds nie vriende en familie in hulle huise ontvang nie weens die berekende risiko dat iemand moontlik infeksie opgedoen het. Die gevaar wat in oefen lokale bestaan,…

COVID-19 spoel oor Gauteng

Die infeksies gevalle van koronavirus het nou eers ’n ernstige wending geneem in die stedelike gebiede van Gauteng provinsie. In Johannesburg is die totale infeksies reeds meer as 16,700 waarvan…

Nuwe vlaag infeksies in Sjina

’n Tweede vlaag van nuwe infeksies van die koronavirus gevalle het Sjina getref en moes die kommunistiese regering weer soos voorheen, streng maatreëls instel. Dit het Sjina geforseer om sowat…

Duisende vlug uit Myanmar

Die Verenigde Nasies het sy kommer uitgespreek en gevra vir ’n dringende stel maatreëls om mense se lewens te spaar wat die teiken van rebellegroepe geword het. Die oorlog geteisterde…

Nuusflitse

Parys Die sosialistiese burgemeester van die Franse hoofstad, Anne Hidalgo, het haar posisie behou tydens die afgelope munisipale verkiesings van die land, en die Franse president, Emmanuel Macron het sy…

Malawiërs kies nuwe president

Lazarus Chakwera is aangewys as Malawi se nuwe president wat in sy toespraak gevra het dat die mense moet saamstaan om die bevolking in vrede en met vooruitgang te laat…

Pole herkies hulle president

Die eerste rondte van die Poolse presidentsverkiesing toon dat die land se konserwatiewe kiesers weer president Duda as staatshoof verkies. In die afgelope verkiesing van die naweek het nege ander…

Linkse aanslag in VSA verskerp

Die aanslag verskerp in Amerika om enige negatiewe opmerking oor swartmense die nek om te draai, al was daardie opmerkings ’n halfeeu gelede gemaak. In die stad Orange County, is…

Onheil broei in VSA

Bewerings word in koerante aangehaal dat Rusland die terroriste beweging Al Kaïda ’n aanbod gemaak het om hulle finansieel te vergoed on Amerikaanse soldate in die Midde Ooste dood te…