Daily Archives: June 26, 2020

Perspektief: Samewerking na vryheid

Een positiewe gevolg van die regering se ras-behepte hantering van die Covid-19 uitbraak en die gevolglike ekonomiese verwoesting van hul Stalinistiese beleids-rigtings, is die breë besef onder meer mense dat…

R17 miljoen vir kwarantyn geriewe

Die Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Patricia de Lille, sê die ANC regering het tot hede R17 miljoen spandeer aan kwarantyn persele, Die Minister beweer daar was ’n nood…

Nuusflitses

Daar is ekonome wat sê die president en sy kabinet moet gaan “uit eet” sodat die kelners ook iets het om te eet, en ’n ander sê die kabinetslede moet…

Verhoogde inflasie ons voorland

Die verdonkering in Suid-Afrika se ekonomiese stand is sodanig dat dit noodwendig gaan lei tot n verswakking van die Rand en n styging in die inflasiekoers, iets wat werklose SA…

Lewensbrood

En Ek sal aan hierdie volk guns verleen in die oë van die Egiptenaars; en as julle dan trek, moet julle nie met leë hande trek nie, maar elke vrou…

SA se skuldlas te hoog

Die skuldlas van Suid-Afrika het die hoogte ingeskiet, en sal die R4 triljoen merk bereik as die regering daarin slaag om sy beoogde lening te bekom van die Internasionale Monitêre…

Tito wil SA uit die storm vat – met skuld

Te midde van ’n ekonomiese rommelstatus waarin Suid-Afrika hom tans bevind, het die Minister van Finansies, Tito Mboweni, in sy aanvullende begroting Woensdag gesê SA sal uit die storm wegkom…

Mislukte Munisipaleteite kry “vergoeding”

Die aankondiging van Minister Tito Mboweni dat munisipaliteite ook miljarde Rand sal ontvang ten einde sekere dienste te lewer, word in talle kringe ernstig bevraagteken. Ekonomiese kundiges wys daarop dat…

Sigaret fiasko nog onopgelos

Alhoewel die hofsaak se gevolge en die uitspraak angstig afgewag sal word, is daar ook ’n nuwe wending wat die saak kan beïnvloed. ’n Erkende wetenskaplike het pas bekend gemaak…

Bayer moet $10 miljard opdok

Die Amerikaans vervaardigde onkruiddoder, Rounduo, het veroorsaak dat die maatskappy se nuwe eienaars, Bayer van Duitsland, nou $10 miljard moet betaal aan eisers. Die onkruiddoder word beskou as die oorsaak…

Trump bring verandering in Navo

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het klaarblyklik ’n diplomatiese skuif gemaak deur oorweging te gee aan die moontlikheid om die troepe wat hy uit Duitsland wil onttrek, te verskuif na…

Virus: VSA se grootste styging

Die VSA het die voorafgaande 24 uur tydperk van Woensdag die grootste toename in koronavirus infeksies aangeteken sedert April, met Brasilieq in die tweede plek. Brasilië het in dieselfde tydgleuf…

VSA tree op teen Iran skeepskapteins

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het in ’n media onderhoud gesê die VSA stel sanksies in teen vyf skeepskapteins van Iran. Fie Trump-administrasie het die besluit geneem…