Daily Archives: June 23, 2020

SA virus status

Die totale aantal infeksies het nou 102,000 bereik, met bykans 2,000 sterfgevalle wat op 22 Junie van toepassings was. Wes-Kaap is met byna 53,000 gevalle in die eerste plek, en…

Besin eer ons begin

Die spreekwoord wat menigmaal die Afrikanervolk laat wag het voordat ’n daad aangepak word, het ook vele male gesorg vir wyse besluite, en een daarvan was die besinning voor die…

Behoud van die Afrikaner se kulturele erfenis nie ʼn gegewe in ‘demokratiese’ SA

Dit het toe in die Vrystaat, soos verwag kon word, daartoe gekom dat die Afrikaner se kulturele erfenis in bepaalde akademiese kringe tot aanstoot geword het. Die afloop van die…

SA nader glo die draaipunt

Alhoewel daar groot meningsverskil is oor wanneer die land sy draaipunt sal bereik met die COVID-19 infeksies, en terwyl sommige daarop wys dat die aantal nuwe infeksies nog lank nie…

Sigaret maatskappye staan saam

Verskeie maatskappye in die tabak industrie is besig om die regering in die hof uit te daag oor die verbod op verkope van sigarette weens die pandemie. Die verkope van…

Lewensbrood

Toe sê God verder vir Moses: Dit moet jy aan die kinders van Israel meedeel: Die HERE, die God van julle vaders, die God van Abraham, die God van Isak…

Kriminele paradys sedert Fase 3

Die Suid-Afrikaanse bodem het in ’n kriminele paradys verander sedert die Fase 3 inperkings tyd aangekondig is. Die toename in kriminele dade het radikaal vermeerder en is besig om weer…

Munisipaliteit gee reuse verhogings

Die stad Johannesburg het ’n verhoging van 6,4% aangekondig vir sy raadslede wat die wenkbroue van inwoners laat lig en meninge hulle ontevredenheid uit basuin het. As dit ’n rede…

Planloosheid die grootste struikelblok

Die ANC se president Cyril Ramaphosa se krisisse word al meer weens die gebrek aan ’n sterk visie om die land te red uit die huidige rommelstatus dilemma. In plek…

Taxi bedryf bring Gauteng tot stilstand

Die swart taxi bedryf het Maandag die Gautengse stedelike gebiede ontwrig nadat die taxi base besluit het om protes aan te teken omdat hulle meer eis van die regering vir…

Taiwan vervaardig eie vegvliegtuig

Die Taiwanese President Tsai Ing-wen het die bekendstelling van ’n nuut ontwerpte vegvliegtuig van plaaslike oorsprong bygewoon, en die ontwikkeling daarvan word as ’n groot deurbraak van die land beskou….

EU en Sjina wil spanning verlig

Die Europese Unie en Sjina wil tydens ’n virtuele byeenkoms van hooggeplaastes probeer om die spanning te verlig wat tans byna breekpunt bereik het. Die spanning wat veroorsaak is deur…

Kitaar behaal rekord prys

’n Besondere kitaar van ’n kunstenaar, Kurt Cobain, waarmee hy ’n opvoering bespeel het in 1993, het ’n rekord prys behaal tydens ’n veiling. Die kitaar se verkoop het verskeie…

Serwiese president word herkies

Die eerste uitslae in die Oos-Europese  Serwië toon dat die huidige president, Aleksandar Vucic’s, ’n reuse oorwinning gaan behaal in die verkiesing. Opposisie partye het besluit om hulle eie beeld…

WGO meld van grootste infeksie styging

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) het in sy jongste verslag oor die infeksie van mense met die COVID-19 virus, gesê die wêreld het die afgelope naweek sy grootste toename in…