Daily Archives: June 19, 2020

DIE AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY EIS ONMIDDELLIKE NAKOMING VAN DRIE EISE GERIG AAN DIE SUID-AFRIKAANSE REGERING

Die AFRIKANER SELFBESKIKKING PARTY (“ASP”) het vanoggend in ʼn ope brief van sy leier, advokaat Jurg Prinsloo SC, aan president Cyril Ramaphosa drie skriftelike eise gestel en geëis dat die…

Ons groet die tjekboek

Oor dekades heen was die tjekboek die beste betaal stelsel wat ons geken het en salaristjeks was trots inbetaal by die bank, en die geld word dan ook per tjek…

Lewensbrood

Maar Moses het tot God gespreek: Wie is ek, dat ek na Farao sou gaan en dat ek die kinders van Israel uit Egipte sou lei? En Hy antwoord: Ek…

Sterftes per ouderdom groep

Die sterftes weens infeksie van die koronavirus het sterftes in al die ouderdomsgroepe veroorsaak, maar die skedule toon dat ouer persone in die gevaarlikste groep is. Ouderdom               Sterftes 0-9                        …

Ramaphosa kondig verslapping aan

Die president, Cyril Ramaphosa, het verskeie toegewings gemaak wat van krag word onder streng voorwaardes van afstand wat gehandhaaf moet word. Dit was ’n verrassing om te hoor dat restourante…

SA kan groot sterftes verwag

Die COVID-19 pandemie kan teen die huidige koers van infeksies en sterftes, lei tot groot getalle mense wat kan sterf aan die hoogs aansteeklike siekte. Deskundiges sê die gevaar bestaan…

Tweede slaghuis met honderde infeksies

In Duitsland is ’n tweede slaghuis, waar honderde mense werksaam is, op koerante se voorblaaie omdat werkers met infeksie gediagnoseer is. Die reuse slaghuise reeds meer as 600 van sy…

Nog een laboratorium begin mense toets

In die wedloop om die entstof teen COVID-19 gereed te kry, het nog ’n maatskappy met toetse begin op vrywillige mense. CurVac wil glo sy program op mense uitvoer maar…

Turkye ontplooi troepe teen Koerde

Uit Ankara word berig dat die Turkse Weermag sy spesiale troepemag ontplooi het in Irak om die Koerdiese rebelle te bestry. Die optrede volg na berigte in Turkye ontvang is…

Beijing kan tot stilstand kom

Die Sjinese hoofstad Beijing, waar etlike miljoene mense woon, kan binnekort tot stilstand geruk word weens die toename in koronavirus infeksies. Sjina het ’n week gelede slegs een geval van…

Duitsland betig Sjina en Indië

In ’n onderhoud met die Duitse media het die Duitse Minister van Buitelandse Sake, Heiko Maas, ’n ernstige beroep gedoen op Sjina en Indië om hulle grens geskil by te…