Daily Archives: June 11, 2020

SA Virus status

Die jongste inligting toon dat bykans een miljoen mense getoets is vir moontlike infeksie, mar dat die laboratorium so vêr agter is dat toetse ook nie van veel waarde is…

Welkome reëns in die Wes-Kaap

Goeie neerslae in die afgelope 24-uur aangeteken in groot dele van die Wes-Kaap. Plekke in Namakwaland het broodnodige reëns gehad.  Reën het wyd voorgekon vanaf plekke soos Heidelberg tot bo…

Die Kubane is duur arbeid

Die regering moet onthou dat hy R735,000 sal moet opdok vir die brigade se registrasie wanneer die Kubaanse dokters met hulle werksaamhede moet begin nadat hulle uit kwarantyn vrygelaat is….

Uit my Kuierkombuis

Daar word weer koue voorspel later in die week ………… tot onder vriespunt! Dit vra vir warm sop!  ‘n Interessante sop wat oor my pad gekom het en wat baie…

SÓ MOET JULLE DAN BID:

Laat U wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde. Wat is God se wil? Die Here Jesus som die wil van God op in hierdie…

Plaaswagte geaktiveer na druk van TLU SA

Na openbare druk gefasiliteer deur TLU SA, kan Plaaswagte uiteindelik weer wettig voortgaan. TLU SA het in April ‘n dringende beroep op die Minister van Polisie, mnr. Bheki Cele en…

WVF betaal miljarde uit

Die Suid-Afrikaanse Werkloosheid Versekeringsfonds (WVF) het die afgelope weke volstoom gewerk en miljarde Rand is uitbetaal aan mense wat eise ingedien het. Daar het egter nuwe vrae ontstaan oor die…

Rekord van Nederlandse biblioteek

’n Boek wat uitgeneem is by ’n Nederlandse biblioteek gedurende Maart 1981, is nou na dekades weer terug op die rak om uitgeneem te word. Die bibliotekaris het gesê die…

Duitsland: Verwyder “ras” uit grondwet

Nadat die wêreld in opstand gekom het oor die dood van Georg Floyd in die VSA, het ’n hernude vlaag van anti-rassisme na die oppervlakte gekom, en Duitsland dalk heel…

Trump kan verkiesing verloor

Meningspeilings in die VSA dui daarop dat indien ’n verkiesing nou gehou sou word, president Donald Trump ’n groot nederlaag sal lei. Die meningspeiling toon dat die Demokrate se voormalige…

Nieu-Seeland verklaar virus vry

Die Eerste Minister van Nieu-Seeland het gesê die land word virus-vry verklaar, maar dadelik gewaarsku dat dit harde en deeglike werk sal kos om dit so te hou. Die land…

Vietnam en EU sluit indrukwekkende ooreenkoms

’n Vrye handel ooreenkoms is deur die Europese Unie met Vietnam gesluit, wat as ’n belangrike en mees ambisieuse deurbraak beskou word. Die ooreenkoms sal ook die suidoostelike staat in…