Daily Archives: June 2, 2020

SA Virus status

Die getal bevestigde infeksie gevalle in Suid-Afrika het met 1,674 gestyg in die voorafgaande 24 uur van Maandag, wat die totale infeksies nou tot 34,357 laat styg. Die virus verwante…

Bedenklike leierskap

Die bewys van sterk leierskap word bevestig in die uur van krisis wanneer ’n leier met pynlike korrektheid ’n situasie opsom en sy besluit se formuleer dat dit die krisisuur…

Die ANC struikel in hofsaak

Die regering van president Ramaphosa het ’n lgehele mislukking gehad in sy laaste poging om ’n vertraging te bewerkstellig in die eerste uitdaging in die hof oor die tabak verbod….

Lewensbrood

Die volgende dag het hy weer uitgegaan, en daar was twee Hebreeuse manne wat met mekaar veg. Hy vra toe vir die een wat ongelyk gehad het: Waarom slaan jy…

Cyril se groot skrik

Nadat die land vanaf Fase 5 na Fase 4 verskuif het met die inperking maatreëls, het hy glo erken dat die verbod op sigarette moontlik verkeerd benader is. Tydens ’n…

Fase 3 se toelaatbare verhoudings

Die veranderings wat Fase 3 teweegbring het ’n paar nuwe reëls wat op die publiek van toepassing is wat voorheen aansienlik strenger was. Van die belangrikste toegewings is die toelating…

Lig die glasies en drink ’n dop

Alkoholiese drank is nou weer te koop in drankwinkels, en selfs ny restourante kan dit gekoop word onder voorwaarde dat dit nie op die perseel gedrink word nie. Die opheffing…

Wes-Kaap se skole begin

Terwyl die ANC regime se swak beplanning gelei het tot ’n verdere uitstel van die datum waarop skole heropen vir Graad 7 en Graad 12 leerlinge, het Wes-Kaap gister sy…

Baie besighede gaan sukkel

Sedert 1 Junie is die grootse deel van die sakesektor se deure weer oop vir besigheid, maar finansiële deskundiges waarsku dat dit nie beteken dat alle sakeondernemings dadelik goeie besigheid…

Ons wil rook, eis verset optog

Die optog gangers na die Uniegebou in Pretoria sê die verbod op die verkoop van sigarette moet opgehef word, want daar is duisende mense wat wil rook, en diegene wat…

COVID-19 word minder gevaarlik

Alhoewel nie alle wetenskaplikes en navorsers saamstem nie, het ’n senior wetenskaplike in Italië gesê die grootste gevaar van die COVID-19 virus het :verlore” gegaan. Hy sê die virus het…

VSA stuur malaria entstof na Brasilië

Die Verenigde State van Amerika het die swaar geteisterde Brasilië van 2 miljoen dosisse malaria entstof (hydroxychloroquine) voorsien as deel van ’’n hulpprogram teen die verspreiding van die nuwe koronavirus….

Britse koningin is te perd!

Die bejaarde Britse Koningin Elisabeth is deur ’n fotograaf afgeneem terwyl sy in saal op ’n 14-jarige ponie se rug is by die Windsor Park. Sy het die dapper daad…

Brasilië: duisende nuwe infeksies

Brasilië se infeksie verslag van Maandag toon dat die land reeds meer as 500,000 bevestigde gevalle het van die nuwe koronavirus. Die Wêreldbank het in ’n verklaring gewaarsku dat die…

Tropiese storm: El Salvador in noodtoestand

El Salvador het inderhaas ’n noodtoestand afgekondig toe die eerste tropiese storm van die jaar die gebied getref het. Die seisoen se eerste storm van oor doe Stille Oseaan het…